Daily Archives: December 14, 2017

Behou die Geloof

Namate die jaar na sy einde snel en mense begin afskaal met die oog op die feestyd, is daar tog ook ‘n onsekerheid te bespeur. Dit is duidelik dat 2018…

Ekonomiese aanduiders : 14 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.66) Rand / euro  R15.94 ( R16.05) Rand / Britse pond R18.09  ( R18.19) VSA $ / Bitcoin $16 394 ($16754) Brent Ruolieprys per vat…

Limpopo verkeerslui korrup

Vakansiegangers wat op die paaie met verkeersbeamptes te doen kry, moet daarop voorbedag wees dat die verkeerslui skynbaar werk aan hulle eie kersbonus deur omkoopgeld te ontvang. Alhoewel die probleem…

Staking by SAUK

Die staking by die SAUK het reeds daartoe gelei dat sekere dienste nie meer gelewer kan word nie. Op die Afrikaanse radiodiens, RSG, kon verkeersverslae reeds nie meer uitgesaai word…

Zuma kry weer bloedneus in hof

Die hooggeregshof in Pretoria het die ANC staatshoof, Jacob Zuma, se aansoek om die vorige Openbare Beskermer se aanbevelings oor staatskaping te hersien, van die hand gewys. Regter Dunstan Mlambo…

Gupta’s het in 2010 reeds eise gestel

Ajay Gupta het reeds in 2010 aangedring op ‘n oorbetaling van R600 miljoen vanaf die regering se Kommunikasie en Informasie Sisteem(GCIS). Hierdie inligting is onthul deur Thema Maseko, die vorige…

Gauteng kry 862 nuwe ambulanse

Die LUK vir Gesondheid, Gwen Ramokgopa, het aangekondig dat 862 ambulanse toegevoeg is by die vloot van ambulanse, wat die totaal in die provinsie op 1 268 te staan bring. Dit…

Pasop vir kubermisdaad

Die publiek word gewaarsku dat sou hul aankope doen deur middel van hulle loopfone, tablette, skootrekenaars en rekenaars, hulle die gevaar loop van aanlyn “aanvalle”. Die IT groep Dimension Data…

Denel verkoop 12 Cheetah vegvliegtuie

Die wapenvervaardiger Denel het ‘n ooreenkoms aangegaan met die VSA gebaseerde Draken International vir die verskaffing van 12 supersoniese Cheetah vegvliegtuie. Draken besit die grootste privaat vloot van taktiese vliegtuie….

VSA wil eers maan besoek voor Mars

President Donald Trump van Amerika het aangedui dat Nasa moet beplan om eers weer ruimtevaarders op die maan te kry as oefenlopie voor ’n bemande reis na Mars onderneem kan…

Saoedi-Arabië beweeg na beskaafdheid

Dit wil lyk of Saoedi-Arabië geleidelik beweeg na ’n normale lewenspatroon wat elders in die wêreld as ’n alledaagse beskou word. Nadat die owerheid die verbod opgehef het sodat vroue…

Rusland onttrek uit Sirië

President Vladimir Poetin het aangekondig dat die Russiese magte uit Sirië onttrek nadat die weermag die Islamitiese Staat help vernietig en die slaankrag van die Siriese rebelle uitgewis het Daarmee…

Russiese kuberkraker in hegtenis geneem

Die jongste uitlatings van ’n Russiese kuberkraker dui daarop dat die Russe se Geheime Diens ten nouste betrokke was by die kaping van inligting in die Demokratiese Party van Amerika…

Demokrate wen in Alabama verkiesing

Die Demokratiese Party in Amerika se kandidaat, Doug Jones, het die tussenverkiesing in die deelstaat Alabama gewen weens die omstredenheid van die Republikeinse kandidaat. Roy Moore van die Republikeine het…

VSA bereid tot dialoog met Noord-Korea

Enkele dae nadat Rusland aangekondig het dat die kommunistiese regime van Noord-Korea bereid is om met Amerika te praat, het die Amerikaanse minister van buitelandse sake bevestig dat Amerika ook…

Wêreld Nuusflitse – 14 Desember

Duitsland Bondskanselier Angela Merkel en die Sosialiste Party begin met onderhandelings om ’n koalisieregering saam te stel nadat haar Christen Demokrate Unie swak gevaar het in die September verkiesing en…