Daily Archives: December 13, 2017

Versoening

Woorde en begrippe word dikwels deur onkundiges of kwaadwilliges verdraai om die waarheid en die leuen ineen te vleg soos dit hulle pas. ‘n Menigte woorde het verskeie betekenisse afhangende…

Ekonomiese aanduiders : 13 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.66 ( R13.62) Rand / euro  R16.05 ( R16.05) Rand / Britse pond R18.19 ( R18.19) VSA dollar / Bitcoin $16 754 ($16 417) Brent Ruolieprys…

Geloftefeeste landwyd gehou

Eerskomende Saterdag is dit weer Geloftedag, wat in skrille kontras staan met Versoeningsdag, wat ‘n skepping is van die ANC-bewind. Geloftefeeste vind landwyd plaas en hiermee is ‘n lys van…

VVK werk reeds aan 2018 verkiesing

Die Sentrale Komitee van die VVK het onlangs ‘n belangrike beplanningsessie gehou ten opsigte van die verkiesing wat moet plaasvind in 2018. Werksaamhede vir die verkiesing is volgens VVK-voorsitter, Christo…

Rooi Koalisie sneuwel

Die sogenaamde Rooi Koalisie het gesneuwel nog voordat dit kon begin, en nou is die moontlike koalisievennote behoorlik die duiwel in vir mekaar. Nadat die verkiesing in die Metsimaholo munisipaliteit…

Werkloosheid neem toe

Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000.  Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers…

“Guptas kies die kandidate”

Volgens Bheki Cele, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Vissery en ook lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, is hy baie ongemaklik met die top kandidate wat genomineer is…

Unisa Regsfakulteit in rassedebakel

Spanning tussen wit en swart akademici by Unisa se regsfakulteit het breekpunt bereik nadat rasse uitlatings soos “wittes moet hel toe gaan” tussen lede plaasgevind het. Dit het daartoe gelei…

Maak Zuma reg vir noodtoestand?

Politieke ontleders is verdeeld oor die berigte dat die weermag ‘n taakspan aangestel het om regulasies te formuleer vir ‘n noodtoestand. Die presidensie het ontken dat Jacob Zuma gevra het…

Italiaanse mafia verkoop koffie

Byna ’n maand na die dood van Italië se berugte Mafiabaas, verskyn sy naam op ’n reeks espresso produkte wat deur sy dogter bemark word. Die reeks koffie verwante produkte word…

Meer vertroue in Rusland as in VSA

In die jongste opname wat in Duitsland gepubliseer is deur die ARD radiodiens, het die land se inwoners meer vertroue in president Vladimir Poetin van Rusland as in president Donald…

Franse Republikeine kies nuwe leier

Die 42-jarige Laurent Wauquiez is die afgelope naweek verkies tot nuwe lier van die Les Républicains, die grootste konserwatiewe party in Frankryk. Die uiters konserwatiewe Laurent Wauquiez het reeds in…

Maak die wêreld gereed vir oorlog?

Met die jongste syfers beskikbaar, kry militêre deskundiges die gevoel dat die stygende aanvraag na militêre toerusting, ’n proses is waar die lande van die wêreld hulle voorberei op ’n…

Wêreld se grootste vleisbraai

Die Suid-Amerikaanse staat Uruguay, het besluit om die wêreld se grootste vleisbraai te hou om die wêreldrekord op te stel deur 38 000 porsies op die roosters gaar te maak….

Wêreld Nuusflitse – 13 Desember

Brittanje Die inflasiekoers het tot 3,1% gestyg in Brittanje, wat die hoogste is in die afgelope ses jaar en die koperspubliek hewig ontstel omdat dit glo ’n negatiewe uitwerking sal…