Ekonomiese aanduiders : 12 Desember 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R13.62 ( R13.64) Rand / euro R16.05 ( R16.07) Rand / Britse pond R18.19 ( R18.27) VSA dollar / Bitcoin $16 417 ($16 111) Brent Ruolieprys…
Rand / VSA dollar R13.62 ( R13.64) Rand / euro R16.05 ( R16.07) Rand / Britse pond R18.19 ( R18.27) VSA dollar / Bitcoin $16 417 ($16 111) Brent Ruolieprys…
Terwyl groot dele van veral die noordelike dele van die land juig oor die goeie reën wat die afgelope tyd geval het, is daar ook groot skade aangemeld. Hael en…
Metrospoor het alle sentrale treindienste in Kaapstad gestaak. Dit is die gevolg van maande se voortslepende vandalisme, kabeldiefstal en vernietiging van die infrastruktuur. Kabels en substasies is die teiken van…
Die afwagtende “geskorste” hoof van die NVG, het Jacob Zuma tot einde Januarie kans gegee om te reageer op die aanklagte van korrupsie en bedrog teen hom. Zuma moet se…
Vorige Konstitusionele Hof regter Zak Yacoob het in ‘n onderhoud gesê dat hy graag sal wil sien dat die oudste beroep op aarde, nl. prostitusie, dekriminaliseer moet word. Daar is…
OPOD, die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraad wat optree as die waghond vir die polisie, het ‘n kas wurms oopgevlek wat toon dat die SAPD tot 3000% meer betaal het vir…
Die Nelson Mandela Baai Munisipaliteit het sy eiendomsportefeulje vier keer vergroot. Dit blyk uit ‘n oudit wat duisende eiendomme uitgewys het wat aan die munisipaliteit behoort maar nie op die…
Die ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, het ‘n tipiese EFF tirade gevoer by die provinsie se soveelste kongres die jaar. Die huidige kongres is vier keer uitgestel weens…
CVO Gromar se laaste Omgee Projek vir 2017 was ‘n fondsinsameling vir die Vallei Dierefonds. Die leerlinge het ywerig hul bydraes skool toe gebring waardeur ‘n bedrag van R3 510…
Die Europese Unie president, Donald Tusk, het bekendgemaak dat hy ’n voorstander is daarvoor dat die kwotastelsel vervang moet word om immigrante te versprei deur die hele Europa. Volgens hom…
Groot-Brittanje sal waarskynlik ’n finale rekening van sowat 40 miljoen euro moet vereffen aan die Europese Unie, nadat ’n ooreenkoms uiteindelik bereik is oor fase een se onderhandelings. Die inligting…
Die nuwe eerste minister van Pole, Mateusz Morawiecki, bly steeds in konfrontasie met die Europese Unie en het dit onomwonde gestel dat Pole nie gediend is met die immigrante kwotastelsel…
Die jongste peilings toon dat die Britse eerste minister, Theresa May, haar verlore aansien herwin het toe sy ’n suksesvolle eerste rondte onderhandelings met die Europese Unie gevoer het. Premier…
Die vraag of Bitcoin gaan oorleef, is tans op alle wêreldekonomie se lippe, en die vraag word al wyer gevra hoe lank dit nog gaan duur voor die Bitcoin-ballon bars….
Die leier van de Duitse Sosialiste Demokrate, (SPD) Martin Schulz, wil hom beywer vir die daarstelling van ’n Verenigde State van Europa. Hy word glo daarmee aangespoor om met Bondskanselier…
Nuutste kommentaar