Daily Archives: December 11, 2017

Hoe gemaak met al die gebedsversoeke?

Spr. 28:9  Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel. Jer 7:16  En jy, bid nie vir hierdie volk nie…

Tuisgemaakte tamatiesous

Tuisgemaakte tamatiesous wat gebruik kan word vir pasta geregte, maalvleis geregte en ook met ontbyt saam met eiers en nog wat. Baie handig om in die kas te hê. Tuisgemaakte…

Peperwortel / Armoracia Rusticana

Peperwortel is ‘n meerjarige plant in die Brassicaceae familie. Mosterd, wasabi, broccoli en kool behoort ook aan hierdie familie. Die rang is Brassicales. Peperwortel plante is inheems aan Suidoos Europa…

Motorrubriek – BMW X3

  Dit is 15 jaar sedert die eerste BMW X3 sy verskyning op die SA paaie gemaak het. Dan is die gevoel dat die tyd oneindig vinnig verbygaan – maar…

Sosiale toelae gefinaliseer

Die ANC regering se minister, Jeff Radebe, het die afgelope naweek aangekondig dat daar op 7 Desember 2017 ʼn kontrak tussen Sassa en die Poskantoor (SAPO) onderteken is oor die…

Ekonomiese aanduiders : 11 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.64 ( R13.73) Rand / euro  R16.07 ( R16.16) Rand / Britse pond R18.27 ( R18.53) VSA dollar / Bitcoin $16 111 ($15 910) Brent Ruolieprys…

Wittes het grond gesteel – Nkosazana

Die ANC se aspirantkandidaat vir die leierskapspos, Nkosazana Dlamini-Zuma, het sonder omhaal van woorde dit reguit gesê dat wittes die grond gesteel het van swartes en die land beroof het….

Carl Niehaus ontbloot as die groot leuenaar

Die liberale ANC aanhanger, Carl Niehaus, is vir die soveelste keer uitgevang dat hy lieg. Hierdie keer het hy volgens Sondagkoerante ‘n “skema” uitgedink toe  hy ‘n besigheidsman, wat hy…

Shaun Abrahams gepos

‘n Volle regsbank van die hooggeregshof in Pretoria het Shaun Abrahams se aanstelling deur Jacob Zuma as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tersyde gestel en beveel dat Ramaphosa ‘n…

Ramaphosa skiet Zuma af

Aspirantpresident Cyril Ramaphosa het die huidige ANC-leier,Jacob Zuma, se voorstel dat die verloorder in die ANC se presidentsverkiesing tweede in bevel moet wees, verwerp. Die voorstel is reeds vroeër deur…

Hoof van operasionele intelligensie bevraagteken

Nog ‘n intelligensie aanstelling van Jacob Zuma word bevraagteken aangesien generaal-majoor Feroz Khan geen sekerheidsklaring het nie. Hy beklee dus sedert 1997 sy pos onwettig. Senior intelligensie personeel moet top…

Brand in Bainskloof

Die wingerde en olyfboorde in die Bainskloofpas omgewing word weer geteister deur ernstige brande. Die hoë temperature asook sterk winde maak dit moeilik vir brandbestryders om die brande onder beheer…

Oos-Transvaal hospitale in krisis

Dertien van Oos-Transvaal se distrikshospitale is in ‘n ernstige krisis weens ‘n tekort aan sleutel mediese en administratiewe  personeel. Van die hospitale in die Ehlanzeni area het vakante poste van…

Feeste verorber miljoene

Provinsiale owerhede blaas miljoene op feeste, en nogal in naam van “die bevordering van kuns en kultuur”. Noord-Transvaal het R10 miljoen begroot vir ‘n pas afgelope fees in Pietersburg,  Wes-Transvaal…

SAW helikopter in ongeluk

‘n Weermaghelikopter het naby die Hugenote tonnel in oorhoofse kragdrade vas gevlieg  en geval. Agt persone is beseer waarvan een ernstig is.  Dit is nie seker wie die vlieënier was…

Pole kry nuwe premier

Die Poolse minister van finansies, Mateusz Morawiecki, het die amp van eerste minister oorgeneem van sy partygenoot, premier Beata Szydlo. Volgens ’n woordvoerder van die nasionalistiese regering in Pole word…

Kuberkrakers steel miljoene Bitcoins

Die Bitcoin het die afgelope week met duisende dollar in waarde toegeneem, en dit was net waarvoor kuberkrakers gewag het om toe te slaan. Die virtuele betaalmiddel Bitcoin het die…

Duisende Kataloniërs in Brussel

Die openbare televisie van Katalonië en hul plaaslike radio berig dat ’n massa optog deur separatiste in die Belgiese hoofstad Brussel gehou is ter ondersteuning van die afgesette president Carles…

EU kom ooreen met Groot Brittanje

Die Britse premier, Theresa May en die voorsitter van die Europese Kommissie, Jean-Claude Juncker, het die afgelope naweek ’n deurbraak bereik in die Brexit onderhandelings. Die Europese Kommissie het die…

Erken onafhanklikheid van Palestyne!

Die Palestynse ambassadeur in Brussel vra dat die Amerikaanse regering van president Donald Trump ook erken dat die Palestynse staat onafhanklik is. Die eis volg nadat president Trump verlede week…

VSA staan alleen in Veiligheidsraad

In die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad staan die Amerikaanse ambassadeur, Nikki Haley, alleen teen ’n oormag wat die VSA verkwalik dat sy president dit kon waag om Jerusalem te erken…

Veldbrande vernietig Kalifornië

Dit is nie net duisende hektaar veld wat in die verwoestende brande die landskap van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië verander het nie, maar ook die vernietiging van duisende woonhuise is…

Wêreld Nuusflitse – 11 Desember

Amerika ’n Senior lid van die Demokratiese Party, senator Al Franken, het bedank weens berigte dat hy betrokke was by ongeoorloofde spel met ’n dame wat hom verkla het. Hy was…