Daily Archives: December 7, 2017

Liggies, geskenke en klappers

Terwyl verbruikers gebuk gaan onder moeilike ekonomiese toestande staan dit in skrille kontras met wat in winkels en winkelsentrums gebeur. Blink liggies, Kersliedjies en “spesiale aanbiedings” lok duisende mense om…

Ekonomiese aanduiders : 7 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.53 ( R13.46) Rand / euro  R15.97 ( R15.96) Rand / Britse pond R18.10 ( R18.09) Brent Ruolieprys per vat $61.22 ( $62.86) Goud per fyn-ons…

Kabinet druip en kry rommelstatus

Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling…

SAID verloor kundige werknemers

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het 506 werknemers verloor sedert Januarie 2017. Van die werkers wat die diens verlaat het, het 128 werknemers ‘n tersiêre kwalifikasie gehad en gesamentlik het hierdie…

Lesufi dryf eie agenda teen Afrikaans

Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is…

Steinhoff in die moeilikheid

Die Duitse groothandelreus Steinhoff, wat in Suid-Afrika gesetel is, se aandele het met meer as 60% geval nadat die groep aangekondig het dat twee van hulle senior uitvoerende beamptes bedank…

OOD en Valke slaan toe op Phahlane

In ‘n gesamentlike operasie het die Valke en die Onafhanklike Ondersoek Direktoraat (OOD) op sewe eiendomme toegeslaan. Die eiendomme word verbind met die vorige waarnemende kommissaris van polisie, Khomotso Phahlane,…

SA Reserwebank kla OB aan

Die regspan van SA Reserwebank het in ‘n voorlegging beweer dat die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se optrede “onrespekvol” was teenoor die howe en die wet. Die OB word ook…

Martins weier om vrae te antwoord oor Eskom en staatskaping

Die adjunkminister van Openbare Ondernemings, Ben Martins, is die volgende wat weier om enige vrae wat die parlementêre portefeuljekomitee aan hom vra te antwoord. Volgens Martins is ‘n skriftelike voorlegging…

DA al in 2011 gewaarsku oor waterkrisis

Die Stad Kaapstad kry vanuit opposisiegeledere behoorlik die wind van voor na sy besluit om ‘n sogenaamde droogteheffing in te stel. Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir Stad Kaapstad, sê dit…

Japanse keiser abdikeer

Vir die eerste keer in bykans 200 jaar het ’n keiser van Japan besluit om uit te tree en moes die parlement vroeër ’n resolusie goedkeur om die uittrede moontlik…

Brittanje se grootste rot is gevang

’n Deskundige in plaagbestryding het foto’s aan die pers gestuur met ’n berig waarin hy beweer dat hy die Verenigde Koninkryk se grootste rot gevang het. Daren George het ’n…

Noord-Ierland hou premier May gevange

Die verwagtinge dat ’n deurbraak gemaak sou word in die onderhandelings tussen die Britse premier, Theresa May en die Europese Unie se voorsitter, Jean-Claude Juncker, het toe nie gerealiseer nie….

Puigdemont: Spanje trek arrestasie bevel terug

Die Spaanse hooggeregshof het die Europese arrestasie bevel teen die afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, en sy vier ministers teruggetrek. Die regter van die hooggeregshof het die Belgiese gereg…

Terreuraanslag op Britse premier afgeweer

Die knap werk van Britse veiligheidsdienste het ’n terroriste aanslag op die lewe van die Britse eerste minister gefnuik en twee terroriste is in hegtenis geneem. Die twee terroriste, onderskeidelik…