Daily Archives: December 6, 2017

Ekonomiese aanduiders : 6 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.48) Rand / euro  R15.96 ( R16.02) Rand / Britse pond R18.09 ( R18.18) Brent Ruolieprys per vat $62.86 ( $62.45) Goud per fyn-ons…

Landbou red ekonomie weer

Dit was weer eens die landboubedryf wat uitgeblink het en daarvoor gesorg het dat die land se bruto binnelandse produk in die derde kwartaal met twee persent kon groei. Die…

Paaieslagting het begin

Reeds meer as 40 mense is sedert die begin van Desember dood in padongelukke. Die meeste van hulle is voetgangers wat hulle nie aan die reëls rakende voetgangers hou nie,…

MultiChoice ondersoek deur regsfirma

Die internasionale regsfirma Pomerantz het aangekondig dat hulle eise ondersoek dat MultiChoise betrokke was in sekuriteitsbedrog of onregmatige sakepraktyke met betrekking tot betalings aan die Gupta beheerde ANN7 nuuskanaal. Naspers…

Singh weier om te sing

Die geskorste hoof finansiële beampte van Eskom, Anoj Singh, is deur die parlementêre portefeuljekomitee weggestuur aangesien hy nie betyds sy dokumentasie kon voorsien nie. Singh is reeds ‘n maand gelede…

Is kinders veilig?

‘n Studie deur die Universiteit van Kaapstad toon dat tussen 3,7 en 6,3 miljoen kinders in SA fisiese geweld beleef voor hul 18 jaar oud is. Dit sluit in verkragting,…

SA leerlinge kom laaste

Geletterdheid is ‘n krisis in Suid-Afrikaanse skole met bykans 80% leerlinge in Graad 4 (ou st. 2) wat nie kan lees nie. In ‘n internasionale vergelykende studie wat geletterdheid toets…

Waarheen gaan Biitcoin?

Terwyl voormalige Nobelpryswenners in ekonomiese sake die koms van Bitcoin as nuwe betaalmiddel veroordeel en waarsku teen die gebruik daarvan, is daar ook verskeie lande se sentrale banke wat weier…

Nog ’n politieke krisis tref Merkel

Die premier van die Duitse deelstaat Bavaria, Horst Seehofer, het besluit om uit te tree as regeringshoof van die deelstaat, maar sal aanbly as hoof van die Christen Sosiale Unie….

Corsica nasionaliste wen verkiesing

Op die Franse eiland Corsica het die nasionaliste in ’n streekverkiesing met ’n groot meerderheid gewen en sal hulle na verwagting hulle eis om groter outonomie verder voer. Corsica se…

Venezuela gryp na strooihalms

Die omstrede president Nicolas Maduro van Venezuela het planne bekend gemaak om ’n “virtuele betaalmiddel” te begin wat bekend sal staan as die “petro”. Die petro sal ontwikkel word as…

VSA voer groot militêre vliegoefening uit

Te midde van ’n hewige beswaar van Noord-Korea, is die Verenigde State en Suid-Korea besig met ’n grootskaalse militêre vliegoefening wat oor vyf dae sal strek. Die gesamentlike oefening wat…

Reisverbod van Moslems na VSA ingestel

Na verskeie pogings van die Trump-administrasie om ’n verbod ingestel te kry teen Moslems uit sekere lande, is dit uiteindelik deur die hoogste hof van Amerika goedgekeur. Die Amerikaanse president,…