Daily Archives: December 5, 2017

Wie spring met wie in politieke kooi?

Nou, die ander dag nog, toe vra ou Frikman Lotz alle gelyke geleentheid-gelowiges om tog asseblief in Metsisasolholo se tussenverkies vir die VF+ te stem. Glo die “logiese keuse” om…

Handelsurplus groei

Suid-Afrika het in Oktober 2017 ʼn negende opeenvolgende handelsurplus gehad. Die vorige handelstekort was in Januarie wat R11,2-miljard was. Oktober se surplus is R4,56-miljard en die opgelope surplus R51,6-miljard teenoor…

Ekonomiese aanduiders : 5 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.48 ( R13.76) Rand / euro  R16.02 ( R16.34) Rand / Britse pond R18.18 ( R18.54) Brent Ruolieprys per vat $62.45 ( $62.73) Goud per fyn-ons…

Kalafong hospitaal val uitmekaar

  Die krisis by die eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong, is besig om daagliks te verdiep as gevolg van ‘n skynbaar ooglopende bestuursprobleem. Behalwe dat die infrastruktuur in duie stort…

Ramaphosa nou voorloper

Nadat al die nege provinsies hul nominasies aangekondig het, het Cyril Ramaphosa 1 861  nominasies ontvang teenoor Dlamini-Zuma se 1 309. Die ANC Jeugliga, Vroueliga en Veterane het elk ‘n verdere…

Okosa oorweeg MultiChoice ondersoek

Die uitsender waghond, die Okosa, oorweeg om ondersoek in te stel na die MultiChoice ooreenkomste met die ANN7 nuuskanaal. Daar word beweer dat MultiChoice betrokke was by skaduagtige onderhandelinge met…

Koringproduksie daal skerp

Ietwat minder as 1,6 miljoen metrieke ton koring word verwag met vanjaar se koring opbrengs weens die ernstige droogte in groot dele van die Wes-Kaap wat koringproduserende gebied is. Dit…

Twee SA mediese studente verdrink

Twee studente van Suid-Afrika wat in Kuba ingeskryf het vir “mediese studies” het verdrink tydens ‘n huisparty van ‘n student se verjaarsdag. Hulle is afkomstig van Natal. Vroeër het ‘n…

Vyf jaar later R 300 miljoen “gespandeer”

Die Openbare Beskermer, Busiswe Mkhwebane, het by Jacob Zuma aanbeveel dat die Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek moet instel rondom R300 miljoen wat in die Oos-Kaap vermors is  by herdenkingsdienste van…

Maak vol voor Woensdag

Lesers word herinner om hul voertuie se brandstof op te vul voor vanaand middernag omdat brandstofpryse Woensdag styg. Petrol styg met ‘n enorme 71 sent per liter en diesel met…

Feesmisdaad en die polisie se “plan”

Nog ‘n plaasaanval het plaasgevind, hierdie keer in die Witrivier omgewing.  Die egpaar is beroof van hul voertuig, vuurwapens, ammunisie en ‘n teleskoop. By die Fakkel Hoërskool in Johannesburg is…

SBR skors president

Die Swart Besigheidsraad (SBR) oftewel Black Bussiness Council, het hul president, Danisa Baloyi, geskors hangende ‘n ondersoek na ‘n “vermiste” R5 miljoen betaling. Volgens bronne het Baloyi die betaling van…

Talle onderwysposte vakant

Teen die einde van September vanjaar was daar altesame 580 vakante onderwysposte by skole in die PWV-gebied, almal daarvan op bestuursvlak wat ʼn sterk aanduiding is hoe disfunksioneel onderwys in…

Hartoorplanting verjaar

Op 3 Desember 1967, nou reeds vyftig jaar gelede, het die Afrikaner, Christiaan Barnard, die eerste menslike hartoorplanting te Groote Schuur Hospitaal uitgevoer. Dit was ‘n geskiedkundige gebeurtenis wat wêreldwyd…

Baba motorsitplekke ‘n doodsitplek

Babasitplekke wat grootskaals in SA verkoop en gebruik word, is in Europa onttrek weens kommer oor die veiligheid daarvan. Die stigter van Wheel Well, Peggie Mars, het gewaarsku dat drie…

Omstrede premier dalk die sleutel tot ANC-leierskap

Met die naderende ANC presidentsverkiesing blyk dit dat nog Dlamini-Zuma nog Ramaphosa werklik kan aanspraak maak op genoeg steun.  Die skaal gaan volgens politieke kenners geswaai word deur die 735…

Nasa begin nuwe ondersoek op Mars

Die Amerikaanse Ruimtevaart Agentskap Nasa het onthul dat ’n nuwe poging aangewend gaan word om te probeer vasstel of daar enige vorm van lewe op die planeet Mars is. In…

Noord-Korea ’n gevaar vir Weste

’n Woordvoerder van Suid-Korea het in ’n verklaring gesê die jongste missiel lansering wat deur Noord-Korea uitgevoer is, hou ’n ernstige gevaar in vir Westerse lande. Volgens die nuutste gegewens…

Venezuela politici hervat samesprekings

Die regering en opposisieparty leiers het samesprekings hervat in ’n poging om die politieke krisis, wat ook ’n ekonomiese krisis geword het, te probeer herstel na normale omstandighede. Die ekonomiese…

Hawai toets missiel waarskuwingstelsel

Uit vrees vir ’n moontlike ballistiese missielaanval uit Noord-Korea, het die verdedigingsmag van Hawai sy kernwapen aanval waarskuwingstelsel vir die eerste keer weer getoets sedert die Koue Oorlog. Die optrede…

Puigemont stel sy saak in Brussel

Die afgesette president van die deelstaat Katalonië in die noordelike deel van Spanje, het die afgelope naweek sy duidelike standpunt gestel tydens ’n onderhoud met die media. Carles Puigdemont het…

VSA onttrek uit immigrante-ooreenkoms

Die Verenigde State van Amerika het die naweek aangekondig dat hy onttrek uit die Wêreld Immigrasie akkoord wat ’n nie-bindende ooreenkoms is. Die akkoord wat deur die Verenigde Nasies geïnisieer…