Daily Archives: December 4, 2017

Hoe gemaak met iemand wat nie om verskoning wil vra nie?

Luk.6:37  En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle…

Motorrubriek – Mercedes Benz X-class

  Daar word met groot verwagting uitgesien na die Mercedes Benz X-class bakkie wat volgens ingeligte bronne gedurende Februarie 2018 in SA beskikbaar gestel gaan word. Die amptelike bekendstelling het…

Rooibos / Aspalathus linearis

Rooibos, dit is natuurlik die plante waarvan ons stokkiestee (rooibostee) maak. Rooibostee is so algemeen in ons land bekend en ‘n baie gesonde tee, selfs om ystee van te maak….

“Cowboy aartappels”

“Cowboy aartappels” iets anders al is dit somer. Chilli Con Carne gevulde gebakte aartappels. Bestanddele: 4 – 6 groot aartappels gaar gebak in die oond 60 ml olyfolie 1 kg…

Ekonomiese aanduiders : 4 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.76 ( R13.71) Rand / euro  R16.34 ( R16.35) Rand / Britse pond R18.54 ( R18.57) Brent Ruolieprys per vat $63.73 ( $62.63) Goud per fyn-ons…

Wie gaan die hardste na Kommuniste vry?

Die tussenverkiesing in die Vrystaatse Metsimaholo munisipaliteit (Sasolburg en omliggende gebiede), het op ‘n absolute dooiepunt uitgeloop en geen bestaande koalisie sal die bestuur van die munisipaliteit kan oorneem sonder…

Taxi’s weier minimumloon

Die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, het vroeër die jaar reeds amptelik aangekondig dat ‘n nasionale minimumloon volgende jaar Mei in werking sal tree. Waar daar gedurig beskuldigings gemaak word…

Terroriste slaan toe

Die naweek was daar weer vier terroriste aanvalle op plase, en in een geval is ‘n persoon vermoor. Intussen is wwee terroriste steeds soek na die wrede aanval op ‘n…

Myeni vlieg hoog

Skaars ‘n paar maande na sy weggejaag is by SAL weens ‘n klomp skandale, het Dudu Myeni ‘n toppos as adviseur van die minister van vervoer, Joe Mawanganyi, losgeslaan. Haar…

Wits en rassisme

Mediese studente by Wits Universiteit huil oor diskriminasie as dit kom by die uitslag van eksamens van kursusse. ‘n Groep swart student het gekla dat 27 van hul genote nie…

Wessels neem Mulder se setel

Mnr. Wouter Wessels, voorheen lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, is die VF Plus se nuwe parlementslid in die plek van dr. Pieter Mulder wat na byna dertig jaar as…

9 Desember 2017

Wat maak die datum anders as die ander dae in Desember maand?  Op 9 Desember 1838 het die Voortrekkers die eerste keer die Gelofte afgelê wat later sou bekend staan…

Argentinië staak duikboot soektog

Die regering van Argentinië het gesê die soektog na die vermiste duikboot is afgelas en dat soveel tyd verloop het sedert die boot gesoek is, dat geen lewende bemanning in…

Gaan Trump nog een wegjaag?

Die Amerikaanse koerant, Washington Post het weer ’n berig geplaas waarin vermeld word dat president Donald Trump ontslae gaan raak van die Minister van Buitelandse Sake. Dit is bekend dat…

Sosialiste in Duitsland nie gretig

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het samesprekings gehad met die linkse Sosialiste Party van Martin Schulz in ’n poging om ’n nuwe groot koalisie regering saam te stel. Dit volg…

Min veranderings in Zimbabwe regering

Bitter min verandering is waargeneem in die regering van Zimbabwe se president  Mnangagwa wat onlangs die leisels by diktator Mugabe oorgeneem het. Die nuwe president het egter die pligte van…

VSA Senaat keur belastingwet goed

Die Amerikaanse Senaat het Saterdag met ’n meerderheid van 51 teen 49 stemme ’n nuwe belastingwet goedgekeur wat as ’n groot oorwinning van die president beskou word. Alhoewel die wetsontwerp…

Duitse polisie stuit linkse betogers

Spanning het hoog geloop toe vêrlinkse betogers teen die kongres van die nasionalistiese party, Alternatief vir Duitsland (AfD), in hul optog met die polisie gebots het. ’n Paar honderd betogers…