Daily Archives: December 1, 2017

Welwillendheid

Deur die verloop van ons geskiedenis, nog voordat Jan van Riebeeck dit aan die Kaap voortgesit het, het ons voorouers in Nederland offers namens ons nageslag gebring om in alle…

Ekonomiese aanduiders : 1 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.71 ( R13.65) Rand / euro  R16.35 ( R16.20) Rand / Britse pond R18.57 ( R18.37) Brent Ruolieprys per vat $62.63 ( $62.53) Goud per fyn-ons…

TLU SA bespreek plaasmoorde met Mbalula

‘n TLU SA afvaardiging onder leiding van die unie se president, mnr. Louis Meintjes, het gesprek met Fikile Mbalula, die minister van polisie, oor die huidige stand van landelike veiligheid…

Die Stem sneuwel by Pretoria FM

Die koersverandering wat Pretoria FM ingeslaan het sedert dit nie meer Radio Pretoria is nie, het nog duideliker geword nadat die stasie besluit het dat daar weggedoen word met Die…

OVK mors verkiesing op

Die Onafhanklike Verkiesingkommissie (OVK) het ‘n verkiesing in die Vrystaat sodanig opgemors, dat hy self moet erken dat hy dalk ‘n herverkiesing moet hou. Die tussenverkiesings is gehou in Sasolburg…

Zuma handlanger lei NVG

Natal se direkteur van vervolging, Moipone Noko, sal die voorsittende beampte wees van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se span wat die bykans 783 klagtes van bedrog teen Jacob Zuma moet…

Eerste leerling van CVO Gromar ontvang Bokkiebaadjie

Marné de Jager is die eerste leerling van CVO Gromar wat vir die Bokkie netbalspan gekies word. Sy het tydens ‘n spoggeleentheid op Vereeniging haar Bokkiebaadjie in ontvangs geneem. Die…

Verkoop die land se olievoorraad en kry ‘n bonus

Tina Joemat-Pettersson sal ‘n lekker vet bonus van R2 miljoen ontvang. Daar word vir die bonus  voorsiening gemaak in Gigaba se aangepaste begroting. Joemat-Pettersson  het bedank as parlementslid ‘n paar…

Pieter Mulder groet

Die vorige leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder het na byna 30 jaar as parlementslid uitgetree. In die tyd was hy vyf jaar wat hy as adjunkminister van…

Lynne Brown weier om te bedank

Publieke Ondernemings minister Lynne Brown het ‘n duidelike NEE geantwoord op ‘n versoek in die parlement dat sy moet bedank oor haar mislukte bestuur rondom staatsentiteite en bewerings van staatskaping….

Diesel en petrol skiet die hoogte in

Die tekort wat tesourie tans bevind moet klaarblyklik deur ‘n verhoogde brandstofprys geïn word. Volgens beramings gaan petrol met 61,1 sent en diesel met 71,9 sent per liter styg op…

Word Europa Moslem Mekka?

’n Studie wat deur ’n Amerikaanse navorsing instituut gedoen is en waarin verskeie scenario’s opgestel is oor die stand in Europa het getoon dat die kontinent besig is om oorheersend…

Poetin se land is toksies

Dit word  algemeen aanvaar dat president Vladimir Poetin van Rusland weer beskikbaar sal wees om verkies te word as president van sy land. Die verkiesing wat in 2018 gehou word,…

Brexit akkoord kos miljarde

Die Britse en Europese onderhandelaars het uiteindelik tot ’n ooreenkoms gekom rakende die finansiële verpligtinge wat die Verenigde Koninkryk se rekening moet wees om die uittrede uit die EU te…

Shell investeer in groen energie

Shell oliemaatskappy het besluit om sy investering in groen energie te verdubbel en onderneem om sy CO2 voetafdruk teen 2050 met 50% te verminder. Die oliereus het tot die besluit…

Nigeriese weermag bevry gyselaars

Soldate van die Nigeriese weermag het in die noordooste van die land 212 gyselaars bevry uit die kloue van die wrede Boko Haram terroriste. Die weermag het bekendgemaak dat die…

Duitsland se Blou Party bekendgestel

Die voormalige leier van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD), dr. Frauke Petry, het haar nuwe politieke party aan die media bekendgestel. Die party wat bekendstaan as die Blou Party…