Roof misluk by Midrand kompleks

Een verdagte is gedood en drie ander gevange geneem nadat ‘n beplande rooftog by ‘n winkelkompleks in Midrand deur polisie verhoed is.

Die polisie het ‘n wenk ontvang van die beplande roof en by aankoms in ‘n skietgeveg betrokke geraak met die rowers.

Vier verdagtes is nog op vrye voet.