Dawie Roodt oor die toekoms

Volgens die ekonoom Dawie Roodt is Suid-Afrika in groot moeilikheid.

Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes.

Volgens Roodt is dit die belastingbetaler se geld wat so vermors word en sy advies aan sy kliënte  is om hul geld uit die land te neem.

Dit is ‘n kommerwekkende aanbeveling komende van een van die land se top ekonome.