Daily Archives: November 28, 2017

Ekonomiese aanduiders : 28 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.77 ( R14.8) Rand / euro  R16.39 ( R16.79) Rand / Britse pond R18.35 ( R18.74) Brent Ruolieprys per vat $63.38 ( $63.47) Goud per fyn-ons…

Nege val plaas aan

  ‘n Bende van nie minder nie as nege terroriste, wat in drie voertuie opgedaag het, het ‘n boer se familie van Warmbad aangeval op sy plaas by Roodekuil naby…

Motoriste betaal weer afgradering se gelag

Weer eens moet motoriste die gelag betaal van hoër brandstofpryse as gevolg van die regering se ekonomiese wanbeleid. Die rand, wat die vertroue in ‘n land se ekonomie weerspieël,  het…

Wes-Transvaal skors vyf oor bedrog

Vyf beamptes in die Departement van Gesondheid in Wes Transvaal is geskors met onmiddellike effek na ondersoeke getoon het dat hul die Klerksdorp hospitaal met meer as R1,2 miljoen “besteel”…

Veiligheidswagte staak by Steve Biko

Sekuriteitswagte van die Born to Protect groep staak sedert Sondag en verhoed toegang tot die Steve Biko hospitaal met brandende bande en lemmetjiesdraad. Laat salarisbetalings word aangegee as die oorsaak…

Bankrot munisipaliteite weer opgeskroef

Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, het aangedui dat dertig munisipaliteite versuim het om hul agterstallige waterrekeninge te betaal. Diesulkes is tyd gegee tot 8 Desember om hul…

Intimidasie en omkopery by Parlementêre Komitee

Met die ondersoek na Eskom se sake het dit nou aan die lig gekom dat daar pogings was om individue om te koop of te intimideer wat by die ondersoek…

Gaan Zuma self besnoei?

Gaan die ANC staatshoof, Jacob Zuma, bereid wees om die voorbeeld te stel met besparings om die ekonomie te red en verdere afgraderings te voorkom? Dit is die vraag wat…

Wilders besoek Rusland

Die leier van die nasionalistiese Party vir Vryheid in Nederland, Geert Wilders, sal eersdaags ’n besoek bring aan Rusland, maar dit is nie duidelik wat die rede vir sy besoek…

Britte se lewensstandaard daal

Die gemiddelde lewensstandaard in die Verenigde Koninkryk sal glo nog tot en met 2020 bly daal tot Brexit gefinaliseer is en ’n nuwe dimensie opgewek word deur ’n sterk poging…

Puigdemont word stylvol onthaal

Carles Puigdemont was ’n eregas  in Oostkamp in die gebied van Brugge in Vlaandere, om die lys van kandidate voor te stel waarmee hy na die stembus gaan op 21…

Amazon styg tot nuwe rekord

Jeff Bezos, die stigter en hoofuitvoerende beampte van Amazon, het na Swart Vrydag sy totale bates verhoog tot ’n nuwe rekordvlak van meer as $100 miljard. Gedurende die afgelope jaar…

Franse president vervang twee ministers

Die ontevredenheid in die regering van die Franse president, Emmanuel Macron, het weer skerp onder die soeklig gekom nadat hy onverwags twee ministers moes vervang. Benjamin Griveaux is aangewys as…

Een regter in hofsaak teen Kataloniërs

Byna al die sake teen die separatiste van Katalonië wat betrokke was by die onafhanklikheidsverklaring van die streek, sal deur dieselfde regter verhoor word in die Spaanse hooggeregshof. Benewens verskeie…

Kragtige ontploffing ruk Sjinese stad

’n Kragtige ontploffing in ’n Sjinese hawestad naby Shanghai het die dood van verskeie mense veroorsaak en sowat 40 is ernstig beseer. Die ontploffing by ’n nywerheid in die hawestad…