Daily Archives: November 27, 2017

Die vreugde daarvan om te kan vergewe!

Mt.6:14  Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15  Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader…

Vinnige nagereg

Lus vir nagereg en nie lus vir baie voorbereiding nie? Probeer die volgende nagereg in ‘n japtrap. 4-lepel nagereg Bestanddele: 4 eetl koekmeel 4 eetl suiker 4 eetl appelkooskonfyt Halwe…

Frangipani / Plumeria rubra

Die Frangipani bome is seker die mees bekendste en kleurvolste struike in ons tuine. Dit is ook glad nie onbekend nie, eerder gewild. Frangipani is in die familie Apocynaceae, subfamiie…

Motor rubriek – Volvo V90 Country T6

  Wanneer die naam Volvo gehoor word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die B18 luikrug motor. Volvo was nog altyd bekend vir die hoë…

Boere-sukses

Nadat die (B)boere besondere sukses behaal het met hulle vestiging van aandag op plaasmoorde, probeer een en elkeen in die sukses deel. Die optrede van boere is glo sleg vir…

Ekonomiese aanduiders : 27 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.08 ( R13.90) Rand / euro  R16.79 ( R16.48) Rand / Britse pond R18.74 ( R18.46) Brent Ruolieprys per vat $63.47 ( $63.24) Goud per fyn-ons…

ANC vereer bomplanter

Die ANC verromantiseer steeds sy struggle-terroriste wat hulle skuldig gemaak het aan die plant van bomme. Die naweek het ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Thabang Makwetla,…

Ekonomie weer afgegradeer

Standard en Poor’s het Suid-Afrika weer ‘n keer afgegradeer, terwyl Moody’s sy gradering voorlopig op hersiening geplaas het. Fitch het die land se status onveranderd op rommelstatus gehou. Die Kamer…

Vavi dreig boere

Zwelinzima Vavi, wat uitgekop is as grootbaas van Cosatu en toe sy eie vakbond, Saftu, gestig het, het gedreig om boere een vir een uit te haal. Vavi wil veral…

Nadraai van Swart Vrydag

Alhoewel daar talle mense is wat beweer dat hulle werklik winskopies bekom het met Swart Vrydag. Is daar ander wat beweer dat hulle die naweek veel beter gedoen het as…

Ministers koop blink motors

Ten spyte van die moeilike ekonomiese toestande in die land het Jacob Zuma se kabinetsminsters R11,8 miljoen spandeer aan nuwe voertuie. Volgens ‘n woordvoerder van tesourie is daar geen plafon…

Plaasterrorisme gaan voort

Terwyl talle mense in Pretoria na die Uniegebou geloop het om ‘n memorandum teen plaasmoorde aan die regering te oorhandig, het plaasaanvalle die naweek voortgegaan. Tydens ‘n aanval van terroriste…

Zuma wil Denel verkoop

Bewerings word gemaak dat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, in kontak is met belanghebbendes in Qatar om ‘n beherende aandeel van Denel aan díe land te verkoop. Dit wil ook…

ANC Jeugliga en “poef”

Die ANC Jeugliga in Natal het weer eens hul kleur en geur gewys deur menslike uitskeiding by ‘n beplande vergadering waar Pravin Gordhan so praat, uit te gooi. Die geleentheid…

MultiChoice en Guptas

Die betaalkanaal MultiChoice het na bewering ‘n betaling van R25 miljoen gemaak aan die Guptas se ANN7 kanaal terwyl hul jaarlikse betaling van R50 miljoen na R151 miljoen verhoog is….

ANC leierskonferensie reeds omstrede

Die aanwysing van die nuwe leiers vir die ANC is reeds in omstredenheid gedompel en besig om te ontaard in ‘n algehele klug. Jacob Zuma het al die kandidate wat…

Guptas trek noustrop

Daar gaan stemme op dat die uitvoerende bestuur van die Gupta beheerde maatskappy Oakbay, persoonlik verantwoordelik gehou moet word vir bedrog. Die eis word gestel nadat markreguleerders beweer het dat…

Lesufi lieg, sê VF+

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, probeer doelbewus om die publiek te mislei deur uitsprake dat daar plek is vir Afrikaanse skole in dié provinsie. Sy optrede wys dat hy…

Drie polisiebeamptes vasgetrek

Drie polisie beamptes van die Oos-Kaap is gearresteer weens dwarsboming van die gereg. Die klagte teen hulle is dat hulle skynbaar versuim het om ‘n skootrekenaar in te handig na…

Afrika sit met duisende immigrante

Rwanda wil derduisende Afrika immigrante opvang wat glo gestrand is in Libië en klaarblyklik geen ander heenkome het nie. Die Afrikastaat wat self groot ekonomiese probleme ondervind, het die besluit…

Tesla se reuse battery gereed

Tegnoloog Elon Musk het die wêreld verras toe hy aangekondig het dat hy binne 100 dae die wêreld se grootste batterynetwerk gaan oprig en gereed kry, toe hy binne enkele…

Puigdemont steeds ten gunste van dialoog

Die leier van die separatiste en afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, het gesê hy is steeds bereid om dialoog te voer met die regering van eerste minister Rajoy van…

Raaisel verdiep oor vermiste duikboot

Die verdwyning van die Argentynse duikboot het nuwe raaisels na vore gebring toe dit opgevang is dat ’n moontlike ontploffing by die duikboot plaasgevind het. Die ARA San Juan duikboot…

Merkel en aartsvyande dalk in koalisie

Die tweede grootste politieke party in Duitsland, die linkse Sosiaal Demokrate, het die afgelope naweek ’n lang debat gevoer wat tot diep in die nag geduur het oor wat hulle…

Zimbabwe se president ingesweer

Emmerson Mnangagwa, die voormalige visepresident van Zimbabwe, is Vrydag ingestel as die land se nuwe president wat die afgesette Robert Mugabe vervang. Die 75-jarige Mnangagwa het Vrydag die eed afgelê…

Wêreld Nuusflitse – 27 November

Suid-Afrika Oscar Pistorius se tronkstraf is van 5 jaar na meer as 13 jaar verleng met die hofuitspraak in die Bloemfonteinse Appèlhof.   Zimbabwe Die afgesette president Robert Mugabe van…