Daily Archives: November 24, 2017

Hoe lang?

Die eerste vier verse van Gustav Preller se gedig lui soos volg:   Hoe lang? Daar ruis soms stemme in die nag, wat fluister, eers gesmoor en bang, maar luider…

Belastingvrye sones in Johannesburg beplan

Johannesburg oorweeg die skepping van belastingvriendelike sones om ekonomiese groei aan te wakker, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid en voorsitter van die Artikel 79-komitee vir ekonomiese ontwikkeling vir die…

Wes-Kaap ouers betaal nie

Meer as 80 000  leerlinge in die Wes-Kaap se ouers betaal nie die voorgeskrewe skoolfooie nie wat meebring dat bykans 97% skole deur die regering gesubsidieer moet word. Van die…

Twee watertenks gesteel

Twee watertenks wat in gebiede geplaas is om water te voorsien weens water toevoer onderbrekings, is gesteel. Sandton, Bryanston, Woodmead, Morningside, Alexandra en Linbro Park is geraak deur ‘n toevoerpyp…

Rooimiere en polisie by ontruiming in Kaap

Die polisie moes van skok  granate gebruik maak om oproermakers uitmekaar te jaag by Steenberg, Kaapstad. Dit volg nadat die balju die Rooimiere ingestuur het om onwettige inwoners te verwyder…

Oorlog in Boksburg

Vier onwettige myners is gedood en 15 gearresteer na ‘n skietgeveg met die polisie in Boksburg. Die vier blyk Lesotho burgers te wees en onwettige wapens en ammunisie is gekonfiskeer….

Komitee roep Guptas en Zumas op

Die portefeuljekomitee van Openbare Betrekkinge het geëis dat Jacob Zuma, sy seun Duduzane en die Gupta broers voor hulle moet verskyn om ondervra te word en getuienis te lewer. Dit…

Beweerde omkopery en bedrog in Rustenburg

Die VF gaan ‘n klag van beweerde omkopery en bedrog by die Valke op Rustenburg lê. Mnr De Wet Nel, raadslid in Rustenburg, glo  dat sekere raadslede van die DA…

Ekonomiese aanduiders : 24 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.90 ( R13.84) Rand / euro  R16.48 ( R16.39) Rand / Britse pond R18.46 ( R18.45) Brent Ruolieprys per vat $63.24 ( $62.99) Goud per fyn-ons…

Gaan Poetin uittree as president?

Onbevestigde berigte lui dat president Vladimir Poetin van Rusland dit kan oorweeg om uit die politiek te tree en sy aandag te wy aan die miljarde roebels in sy bankrekening….

Trump stuur duisende weg uit VSA

Die verwoestende aardbewing wat Haiti in 2010 getref het, en duisende mense elders ’n heenkome moes vind wat uiteindelik in die VSA aangekom het, gaan teruggestuur word na hulle land…

Landbou in Zimbabwe dalk beter

Die paar blanke boere wat oorgebly het in Zimbabwe, het die versekering dat niks gedoen sal word om hulle te benadeel nie, maar tientalle boere wat uit die land is,…

Merkel word dalk opposisie

’n Hele aantal verskillende groepe is aan die praat oor die politieke krisis in Duitsland nadat kanselier Angela Merkel nie daarin kon slaag om ’n koalisieregering saam te stel nie….

Britse ekonomie struikel

Alhoewel daar verskillende maniere is hoe ‘n land se ekonomiese stand gemeet kan word, blyk dit dat Brittanje sy staanplek moes afstaan volgens die Wêreldbank se meting. Volgens die Internasionale…