Daily Archives: November 23, 2017

Ekonomiese aanduiders : 22 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.84 ( R13.97) Rand / euro  R16.39 ( R16.42) Rand / Britse pond R18.45 ( R18.53) Brent Ruolieprys per vat $62.99 ( $62.32) Goud per fyn-ons…

Nkosazana se eie tak verwerp haar

Die eksvrou van Jacob Zuma en aspirant vir die ANC en die land se presidentskap, Nkosazana Dlamini-Zuma, is deur haar eie ANC-tak verwerp. Die tak in Durban het besluit om…

Nuwe polisiekommissaris aangewys

ANC-staatshoof Jacob Zuma het luitenant-generaal Thekla John Sitole met onmiddellike effek as nuwe polisiekommissaris aangewys. Sitole het in 1986 as studentekonstabel begin en het in 2011 luitenant-generaal geword. Alhoewel Sitole…

Vrystaat blaas miljoene op ekspo

Terwyl dienslewering in die Vrystaat ‘n ongeëwenaarde laagtepunt bereik het, beplan die Vrystaatse premier, Ace Magashule, ‘n diensleweringsekspo vir Vrystaatse departemente met geld wat vir dienslewering gebruik kon word, sê…

De Lille in die sop

Craig Kesson, die uitvoerende direkteur in die DA-burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille se kantoor, het skokkende bewerings teen De Lille gemaak in ‘n beëdigde verklaring. Hy beskryf haar bestuurstyl…

Eskom, Zuma en Guptas

Getuies voor die parlementêre komitee rondom staatskaping by Eskom lewer al hoe meer verdoemende verslae oor persone wat ingemeng het in bedrywighede aldaar. Volgens die getuienis van Zola Tsotsi, voormalige…

Mbalula roep top “polisie” op

Die minister van polisie het sowel 600 lede van die sogenaamde Nie-Statutêre Magte (NSM) opgeroep het  na ‘n vergadering eerskomende Vrydag. Die doel van die vergadering is om bevorderings te…

Nuwe wette sal staatskapers bevoordeel

Beoogde wysigings aan bestaande belasting- en administrasiewette sal dien as verdere spykers in Suid-Afrika se finansiële doodskis en sal bloot ʼn kanaal skep waarlangs belastinggeld makliker na staatskapers herlei kan…

Tot siens laerskool, hallo hoërskool

  Die graad 7-klas van CVO Gromar het hul laerskool loopbaan op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n onlangse besoek aan Serengeti-vakansieoord. Die leerlinge het heerlik in die verskillende swembaddens…

Pole en VSA sluit missiel transaksie

Die Amerikaanse regering het pas ’n transaksie goedgekeur vir die lewering van ’n Patriot anti-missiel sisteem aan die Poolse regering. Die transaksie ten bedrae van $10,5 miljard aan Pole is…

Oostenryk strenger teen immigrante

Veel strenger reëls sal in die toekoms geld vir immigrante wat hulle in Oostenryk bevind, het die kanselier, Sebastian Kurz, in ’n media onderhoud aan verslaggewers gesê. Kurz is enkele…

Argentynse duikboot steeds soek

Die tyd is besig om min te word om die 44 manskappe in die duikboot van Argentinië te red wat nou reeds ’n week lank gesoek word. Die hoofwoordvoerder van…

Radio aktiewe wolke gevaarlik

Die bron vanwaar ’n bank radio aktiewe wolke oor Europa beweeg, is klaarblyklik nie so onskuldig as wat Rusland wil voorgee nie. Die wolkmassa wat gedurende Oktobermaand oor Europa getrek…

Politieke krisis laat Duitsers kopkrap

Die stand van Duitsland se politieke partye in die Bundestag wat uit 709 verteenwoordigers saamgestel is, lyk tans so: Linkse party – 69, Sosialiste – 153, Groenes – 67, Regerende…

VSA verklaar Noord-Korea as terroriste borg

Na nege jaar sedert die VSA die Noord-Koreaanse regering as ’n borg vir terroriste opgehef het, word oorweging gegee om die kommunistiese skiereiland weer op hulle lys van terroriste borge…