Daily Archives: November 21, 2017

Ekonomiese aanduiders : 21 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R14.03) Rand / euro  R16.48 ( R16.46) Rand / Britse pond R18.60 ( R18.50) Brent Ruolieprys per vat $62.06 ( $62.72) Goud per fyn-ons…

Beloning vir plaasmoordsaak

Sedert die moord op ‘n hoewe op Donkerhoek, oos van Pretoria, in 2015, was daar geen vordering in die ondersoek nie, wat daartoe gelei het dat ‘n beloning nou uitgereik…

Bloemfonteiners sonder water maar met rekening

Inwoners van veral die suidelike deel van Bloemfontein is weer erg verontrief nadat nog ‘n waterpyp gebars het. Bloemwater mag nie die inwoners van Bloemfontein in die Mangaung-metro finansieel verantwoordelik…

Gaan Mugabe aftree in SA?

Sou Robbert Mugabe besluit om na SA te verhuis sal die regering hom van ‘n huis, sekuriteit en meer moet voorsien. Volgens prof. Anthoni van Nieuwkerk van Wits se Sentrum…

Brandweerwa kontrakte gekanselleer

Die stad Johannesburg het ‘n R161 miljoen kontrak gekanselleer wat brandweerwaens aan die stad sou voorsien. Die kontrak is toegeken maar daar is van vervalste dokumentasie gebruik gemaak tydens die…

Gordhan doen oproep op Guptas

Tydens ‘n funksie by die Kongres van Besighede en Ekonomiese Erkenning toekennings het Pravin Gorhan weer eens die Guptas bygekom deur te vra dat hulle Suid Afrika moet verlaat. Volgens…

Nog drie treinwaens brand

Vandale het weer toegeslaan en drie treinwaens aan die brand gesteek. Dit het regoor Century City buite Kaapstad plaasgevind. Intussen het kabeldiewe die afgelope naweek toegeslaan op die sentrale- en…

VF Plus lê klag teen EFF vir onwettige plakkate

Die VF Plus het klagtes teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gelê wat verband hou met plakkate wat onwettig teen mure, onder brûe en ander oppervlaktes vasgom is. Die EFF tree…

Kosmiese strale uit die ruimte

Wetenskaplikes meen die kosmiese strale wat uit die ruimte op die aarde waargeneem word, is van “eksotiese oorsprong” en is afkomstig van onbekende bronne. Wetenskaplikes erken dat hulle sprakeloos is…

Duisende liter olie besoedel VSA

In die Amerikaanse deelstaat Suid Dakota waar die Keystone oliepyplyn miljoene liters olie vervoer het ’n krisis ontstaan toe 795 000 liter die aarde besoedel het weens ’n lekplek in…

Aflegging by Siemens raak duisende werkers

Vakbonde het hewige reaksie getoon by aanhoor dat die vervaardigingsreus Siemens sowat 7 000 poste wil afskaf wat beteken die huidige posbekleërs gaan afgelê word. Siemens het glo aangekondig dat…

Mugabe het nog nie bedank

President Robert Mugabe het na afloop van samesprekings met die hoofde van die Zimbabwiese weermag, gevra om op TV te verskyn en daar sy besluit aan die volk bekend te…

Puigdemont maak gereed vir verkiesing

Die afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, het sy lys van name bekendgemaak wat as kandidate staan in die verkiesing op 21 Desember. Puigdemont wat steeds in België is, het…

Merkel se koalisiegesprek val plat

Die Duitse Vrye Demokratiese Party het onttrek uit samesprekings en daarmee die regerende party van kanselier Angela Merkel in die noute gedruk wat die einde van haar bewind kan beteken….

Lesse uit Zimbabwe

Die gebeure in Zimbabwe, waar daar in wese ‘n “sagte” staatsgreep was om die mag van die diktator, Robert Mugabe, te vervang met ‘n nuwe diktator, kom op ‘n uiters…