Daily Archives: November 20, 2017

Daar is ook lyding in die geboorte!

II Kor 5:21  Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. Luk 2:14  Eer aan…

Fynblaarrooihout / Ochna serrulata

Die Fynblaarrooihout is ook bekend as die “Mickey Mouse bush”, want dit dra die allermooiste bessies wat in ‘n trossie hang aan rooi/geel blomblaartjies.  Die “Mickkey Mouse” naam kom seker…

Rysgereg vir Woensdagaand.

Bestanddele: 1 en half koppie rou bruin of wit rys 1 ui gekap 2 knoffelhuisies gekap 1 groen soetrissie gekap 6 Weense worsies in ringe gesny 2 koppies gemengde gevriesde…

Motorrubriek – Ford Kuga 1,5 EcoBoost Trend FWD AT

Na ‘n onstuimige tyd waardeur die vorige model Ford Kuga beweeg het, kan daar verwag word dat Ford alles in hulle vermoë sal doen om te voorkom dat daar weer…

Ekonomiese aanduiders : 20 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R14.12) Rand / euro  R16.46 ( R16.69) Rand / Britse pond R18.50 ( R18.69) Brent Ruolieprys per vat $62.72 ( $61.36) Goud per fyn-ons…

Zuma soos Afrika

Die voormalige voorsitter van die ANC vir KwaZulu Natal, Zenzo Mchunu, het in ʼn toespraak daarop gewys dat die ANC president, Jacob Zuma, dieselfde ingesteldheid het as menige Afrika leier…

ANC verloor gesig in Afrika

Tydens die spesiale buitengewone vergadering van Zanu-PF in Zimbabwe het die woordvoerder, Patric Chinemana, na afloop van die byeenkoms die vergadering se besluite afgekondig. Dit het bepaal dat Mugabe Maandag…

Eskom op pad na rommelstatus

Eskom kan dalk sover afgegradeer word, dat hy summier op die ekonomiese rommelhoop sal beland. Die graderingsinstelling, Fitch Ratings, het gewaarsku dat hy Eskom selfs met twee vlakke kan afgradeer….

Staatsamptenaar 8 jaar tronk toe vir korrupsie

‘n Staatsamptenaar van die Departement Justisie, se appèl teen sy vonnis van agt jaar tronkstraf het misluk. Sammy Aron Mofomme is in 2014 al tot agt jaar tronkstraf gevonnis nadat…

Nuwe bewerings teen minister

Die nuwe minister van staatsekuriteit, Bongani Bongo, is betrek by nog ‘n skandaal.  Hy word daarvan beskuldig dat hy advokaat Nththuzela Vanara probeer omkoop het. Vanara is een van die…

SA skrywer se man vermoor

Huismoordenaars het die bekende SA skrywer en spreker, Nikki Bush, se man , Simon Bush, Saterdagoggend by hul huis in Douglasdale in Johannesburg doodgeskiet tydens ‘n huisbraak. Twee loopfone, twee…

Minister kry duur braai area

As deel van die Departement van Publieke Werke se R48 miljoen opgradering van ses ministers se huise, gaan een minister se braai area opgradeer word teen ‘n beraamde koste van…

Brian Molefe na SAW

Soos sekere mediaberigte dit stel, het Brian Molefe bevordering gekry van Gupta luitenant na kolonel in die SA Weermag. Hy verdien tans “‘n skamele” R57 000 per maand, wat sleg…

Groot verskille in Duitse koalisie

Die gesloer om uiteindelik ’n koalisie akkoord opgestel te kry word toegeskryf aan die groot politieke verskille tussen die partye wat saam met die Duitse kanselier, Angela Merkel, wil regeer….

Mugabe word verwerp

ZANU-PF, die regerende party in Zimbabwe het Robert Mugabe tyd gegee tot Maandag om te bedank as president, en indien dit nie gebeur nie, sal die party met afsettingsprosedure begin….

Afrika vat wat ons gebou het

In die Duitse stad Leipzig het ’n professor vir ’n opskudding gesorg toe hy “neerhalend” na die mense van Afrika verwys het met ’n uitlating voor studente. Uitlanders wat die…

Sieke genees deur gene te verander

Wetenskaplikes het as eerste probeerslag die gene van ’n siek persoon verander deur ’n uiters delikate operasie nadat hy nie op enige ander wyse genees kon word nie. Die wetenskaplikes…

Duikboot van Argentinië verdwyn

Niemand het al iets verneem van die duikboot van Argentinië wat reeds enkele dae lank geen verbinding het met ander skepe of weermag instellings nie. Die duikboot met 44 manskappe…

Brexit stol, EU waarsku May

Terwyl die Britse eerste minister se aansien daal onder haar partygenote in die parlement, word die druk al groter nadat die EU ’n ernstige waarskuwing geuiter het. Gesaghebbendes in Brittanje…

Mafia se grootbaas oorlede

Die grootbaas van die Mafia-base, ene Toto Riina, van Italië is na ’n kort siekbed oorlede, en was 26 keer lewenslank gevonnis vir die talle moorde wat hy gepleeg het….