Kerk en Onderwys
Dit is interessant en insiggewend om die Afrikaanse kerke se standpunte na te gaan om te sien wat hulle as beginsels voorhou. So het ek afgekom op ‘n herderlike skrywe…
Dit is interessant en insiggewend om die Afrikaanse kerke se standpunte na te gaan om te sien wat hulle as beginsels voorhou. So het ek afgekom op ‘n herderlike skrywe…
Rand / VSA dollar R14.12 ( R14.37) Rand / euro R16.69 ( R16.94) Rand / Britse pond R18.69 ( R18.94) Brent Ruolieprys per vat $61.36 ( $61.87) Goud per fyn-ons…
Nadat die wittebrood van die plaaslike regeringskoalisies verby is, begin die krake al duideliker word met die EFF wat nou begin eise stel, en daarmee wegkom. In die Nylstroom/Naboomspruit/Vaalwater munisipaliteit,…
Die ANC-staatshoof is vasbeslote om die belastingbetalers se geld te mors op sy hofsake. Tydens ‘n antwoordsessie in die parlement gesê hy sal nie die regsaksies teen hom oor korrupsieklagtes,…
ʼn Gesprek tussen die VF Plus en die leierskap van Gauteng oor misdaad en plaasmoorde het ʼn positiewe uitvloeisel gehad en daadwerklike planne van die VF Plus om die probleme…
Die padagentskap Sanral, wat onder andere die omstrede en mislukkende e-tolstelsel bedryf, dreig om nou ernstig te begin om nie-betalers van e-tol te vervolg. In ‘n skrywe aan geregistreerde e-tol…
Die bekende ekonoom, Dawie Roodt, het in ‘n onderhoud gesê dat tesourie ‘n tekort van R50 miljard het aangevul moet word en dat die staat in sy poging om meer…
Die Verslag van die Raad op Hoër Onderwys (RHO) het skokgolwe deur tersiêre instansies gestuur. Drie van die land se universiteite kan hul akkreditasie verloor om regsgrade aan te bied…
Dit het bekend geword dat bykans driekwart van die polisie se misdaad intelligensie personeel nie sekerheidsklaring het nie. Drie SAPD generaals het nie klaring ontvang nie terwyl ‘n verdere 12…
Die nuut aangewese raad van die SAUK is geskud met die bedanking van Rachel Kalidass. In ‘n ope brief aan Zuma toon sy aan dat sy ’n probleem het met…
Volgens oud-ANC LP, Makhosi Khoza, kan die ANC nie sy pad verander tydens en na die Desember verkiesingskonferensie nie aangesien al die genomineerdes deel is van die verrottingsproses. In ‘n…
Dit is onaanvaarbaar dat ‘n plek waar mense gesond gemaak moet word, vernoem word na ‘n persoon wat vir sy gewelddadigheid onthou word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die…
Robert Mugabe, die 93-jarige president van Zimbabwe, is steeds onder huisarres in opdrag van die hoof van die land se weermag. Mugabe se vrou, Grace Mugabe, skuil volgens onbevestigde berigte…
Lede van die Demokratiese Party in Amerika het ’n proses vir die afsetting van Donald Trump as president begin. So ’n afsettingsproses is ’n lang en duur proses met ’n…
Die regering van Pole kan bekommerd raak noudat die Europese parlement besluit het om ’n ondersoek in te stel na die land se bedrywighede. Die optrede kan lei tot die…
Alhoewel die groentesoort vir eeue bekend is vir mense in die omgewing van die Andesgebergte, is Yacon nie goed bekend onder Westerse beskawings buite Suid-Amerika nie. Die lekker groente wat…
Die weke vlieg verby en kanselier Angela Merkel van Duitsland se onderhandelings is steeds nie afgehandel nie, wat die vermoede laat dat alles nie pluis is nie. Dit blyk dat…
Terwyl verskeie instansies Venezuela tegnies bankrot verklaar het, is dit Rusland wat na vore getree het en aangebied het om die staat “te herstruktureer” om te verseker dat die land…
Die oseane van die wêreld is so erg besoedel van plastiese afvalstowwe dat daar in die diepste seebodem ook besoedeling is. Miljoene tonne plastiek besoedel die see, en kenners wys…
Die wêreldbekende skildery, Salvator Mundi, van die beroemde Leonardo De Vinci, is die afgelope week teen die rekord bedrag van $400 miljoen verkoop. Die veiling wat in New York aangebied…
Nuutste kommentaar