Daily Archives: November 16, 2017

Ekonomiese aanduiders : 16 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.37 ( R14.37) Rand / euro  R16.94 ( R16.96) Rand / Britse pond R18.94 ( R18.90) Brent Ruolieprys per vat $61.87 ( $62.21) Goud per fyn-ons…

Regering moet vinnig grensbeheer toepas

TLU SA Noord het met kommer kennis geneem van die oënskynlike politieke onstabiliteit in Zimbabwe en gerugte van ‘n moontlike staatsgreep. “Die geskiedenis het reeds getoon dat waar daar so…

Tyddeel maatskappye moet dalk opdok

‘n Prokureur, Trudie Broekman, is van plan om ‘n klasaksie saak teen tyddeel maatskappye te bring. Volgens Broekman is die kontrakte ongeldig en onwettig en voldoen nie aan die bepalings…

Des van Rooyen kruip weg

Die minister van Ko-operatiewe Regering, Des van Rooyen, het vir die tweede keer sy verskyning voor ‘n parlementêre komitee ontduik. Hy moet glo verduidelik hoekom sy departement die dienste van…

Vraestelle lek uit by Natal Universiteit

As jy sielkunde studeer het jy dalk die vermoë om die eksamen vraestel vooruit te “sien”. Vier vraestelle van die sielkunde departement by die Universiteit van Natal is op sosiale…

Donker Kersfees oor krag

Suid-Afrika gaan ‘n donker Kersfees ervaar weens menige munisipaliteite se wanbestuur en die feit dat hulle nie hul betalingsooreenkomste met Eskom nakom nie, sê Wouter Wessels, VF Plus-lid van die…

Uitlander betrap met dwelms

Beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n Ethiopiese man betrap met dwelms ter waarde van R4, 5 miljoen. Die voorval het op Johannesburg se internasionale lughawe plaasgevind. Kenners wys…

Sleepwa met lyke op M 1

‘n Oop sleepwa met 16 volwasse en 26 dood gebore babalyke het verkeer op die M1 in Johannesburg tot stilstand gebring toe twee van die wiele van die sleepwa afgeval…

SA kan sug van verligting slaak

Waarnemers sê die man op straat kan bly wees dat die 2023 Rugby Wêreldbekerkompetisie toegeken is aan Frankryk, alhoewel baie dit as ‘n negatiewe opmerking sal beleef. Die feit is…

Roundup veroorsaak geen kanker

Terwyl die Europese Unie se lidstate voete sleep en nie tot ’n finale antwoord kom nie, het ’n onafhanklike studie deur deskundiges bewys dat die onkruiddoder Roundup geen kanker veroorsaak…

Het D3 drukkers die revolusie begin?

Dit is reeds bekend dat D3 drukkers die mens in staat gestel het om nuwe produkte op die mark te kry wat gewoonlik jare sou neem om andersyds ontwikkel te…

Honderde IS vegters verlaat Raqqa

Sowat 250 terroriste van die Islamitiese Staat (IS) het saam met hulle familielede die stad Raqqa verlaat nadat onderhandelinge met die koalisiemagte aangegaan is. Na raming het sowat 4 000…

Opstand in president Macron se kamp

In die binnekring van die Franse president se politieke party, die La République En March, dreig ’n gees van muitery en opstand wat die afdanking van etlike honderde ondersteuners kan…

Vryheid in die internasionale see

Die gedagte van verskeie miljardêrs om ’n drywende stad in die Stille Oseaan se internasionale waters te bou, is besig om al groter momentum te kry. Die see-stad gedagte word…

Mugabe in “veilige aanhouding”

Die senior woordvoerder van die Zimbabwe weermag het Woensdag erken dat president Robert Mugabe en sy vrou Grace in “veilige aanhouding” is. Die weermag is ingespan om die strate van…