Daily Archives: November 15, 2017

Ekonomiese aanduiders : 15 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.37 ( R14.47) Rand / euro  R16.96 ( R16.91) Rand / Britse pond R18.90 ( R18.99) Brent Ruolieprys per vat $62.21 ( $63.16) Goud per fyn-ons…

Brown “lieg, is onbevoeg”

Eskom se raad se woordvoerder, Khulani Qoma, noem minister Lynne Brown openlik ‘n leuenaar en iemand wat onbevoeg is om haar werk te verrig. Tydens sy verskyning voor die parlementêre…

Cheeky Watson kry top advokaat

Die vorige hoof van OP Rugby, Cheeky Watson, het die dienste van ‘n top senior advokaat bekom om hom te verdedig in die multimiljoen rand bedrogsaak teen hom. Advokaat Francois…

Plaasaanvaller ontsnap, weer vas

Polisie in Ellisras het met ‘n rooi gesig gesit nadat ‘n verdagte uit polisie aanhouding ontsnap het. Die verdagte, Petrus Moyo, was verhoorafwagtend en word aangekla van die moord op…

Onwettige immigrante en misdaad

In ‘n verklaring het die Gautengse kommissaris van polisie gesê dat bykans 60% van geweldsmisdade deur onwettige immigrante gepleeg word. Dit blyk egter slegs uit die syfers van diegene wat…

Openbare beskermer se HUB bedank

Themba Dlamini,  die hoofuitvoerende beampte van die Openbare Beskermer het na slegs agt maande bedank en persoonlike redes aangevoer vir sy bedanking. Hy het Louisa Zondo opgevolg wat in November…

Balju lê beslag op nog meubels

Die Departement van Gesondheid het weer deurgeloop onder beslagleggings van die balju. Dit is weens uitstaande skuld aan firmas wat op hierdie stadium nie genoem is nie. Die departement skuld…

Diepsloot vertrou nie polisie

Selfs bepaalde swart gemeenskappe het skynbaar hulle vertroue in die polisie se vermoë om misdaad uit te roei, verloor. Inwoners van Diepsloot naby Johannesburg, het sommer self met ‘n aantal…

Die dokter se spreekkamer is leeg

Die toekoms van die algemene praktisyn, of huisdokter, gaan in die jare wat kom, verder verander weens die tegnologiese ontwikkeling. Jare gelede was die dokter ’n besoekende geneesheer, wat dikwels…

Staatsgreep kom in Zimbabwe

Die moontlikheid dat ’n staatsgreep teen Robert Mugabe van Zimbabwe uitgevoer gaan word, is nie uitgesluit nie, want die weermag se oorlogtenks is onderweg na die hoofstad Harare. Tenks en…

Nasa ontdek groot planeet

Die aarde se oppervlakte beslaan 510 100 000 vierkante kilometer, wat ’n druppeltjie is in ons sonnestelsel, en Jupiter wat in deursnit 11 keer groter is as die aarde, is weer…

Merkel maak baie toegewings

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, word gedwing om baie toegewings te maak om uiteindelik ’n regering saam te stel wat uit vier politieke partye sal bestaan. Haar Christen Demokrate Unie…

Slowenië herkies president Pahor

Die president van Slowenië is tydens die naweek se algemene verkiesing herkies deur die 1,7 miljoen kiesers van die land. President Borut Pahor het, met meer as 80% van die…

Puigdemont: Daar is oplossings

Die afgesette Kataloniese leier, Carles Puigdemont, het in ’n onderhoud gesê daar is ’n oplossing vir die Spaanse krisis sonder om die deelstaat onafhanklikheid te gee. Waarnemers en politieke ontleders…

Bill Gates wil help Alzheimer genees

  Vir etlike dekades is wetenskaplike navorsers besig om maniere te vind om Alzheimer te genees en te voorkom, maar tot hede was die pogings minder suksesvol. Behandeling om die…