Daily Archives: November 13, 2017

Nog ‘n belaglike bonus aan SAUK bestuurder

Die SAUK het onlangs ‘n staking van personeellede oor salarisverhogings beleef en uiteindelik afgeweer, omdat werkenemers ‘n tien persent verhoging eis, en die SAUK sê dat hy nie in staat…

Kragtariewe verhoog, munisipaliteite betaal nie

Eskom het sy versoek vir ‘n tariefverhoging van byna 20 persent by Nersa gaan probeer verduidelik, maar intussen blyk dit dat talle munisipaliteite eenvoudig nie vir Eskom betaal nie. Veral…

Lesufi dreig opponente

Die beoogde Wysigingswetsontwerp vir Basiese Onderwys kry uit talle geledere die wind van vore, en die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, begin al skoon die teenstanders van die wet…

Zuma wil klasgelde betaal

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, weier steeds om die verslag van die Heher-kommissie oor gratis studente onderrig vry te stel.  Dit wil trouens voorkom of net drie mense die verslag in…

Erge verdeeldheid in ANC, alliansie

Die interne verdeeldheid in die ANC se eie geledere, asook die ontevredenheid vanaf die kant van sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu, het die naweek duidelik geblyk. Spanning loop hoog…

Misdadigers gebruik polisiewapens

  Misdadigers wat gesteelde of verkoopte polisiewapens in hulle besit het, gebruik dit om weer misdaad daarmee te pleeg. Deur die polisie se nalatigheid om nie hulle wapens op te…

Goud bedreig dollar

Dit is al vir geruime tyd bekend dat goud in aanvraag is by Indië, Rusland en Sjina. By Indië is dit veral gewild as versiering by juweliersware, by Rusland gaan…

Borg toegestaan aan Kataloniese leiers

Die Spaanse Hooggeregshof in Madrid het borgtog toegestaan aan die vyf afgesette ministers asook aan die parlementêre speaker van Katalonië. Al ses die leiers wat in aanhouding was, staar strafregtelike…

Macron vra kalmte van Saoedi

Die Franse president, Emmanuel Macron, het ’n ongeskeduleerde reis onderneem om ’n dringende oproep te doen tot kalmte nadat die eerste minister van Libanon onverwags bedank het. Die krisis in…

Duisende staar hongerdood in gesig

Die humanitêre krisis in die oorloggeteisterde Jemen het nou ’n nuwe krisispunt bereik en kan ’n grootskaalse uitwissing van veral kinders teweegbring indien voedselhulp nie dringend aangebied word nie. Met…

Iran die skuldige aanvaller op Saoedi?

Die wrywing tussen lande in die Midde-Ooste is besig om ’n ernstige gevaar vir wêreldvrede te word, en die konflik tussen Saoedi-Arabië en Iran laat Westerse lande toetree om die…

VSA hou grootskaalse militêre oefening

Saterdag het die Amerikaanse weermag met ’n uitsonderlike groot militêre magsvertoon begin in die nabyheid van die kommunistiese Noord-Korea. Die militêre oefening vind plaas terwyl president Donald Trump verskeie lande…

EU druk Brittanje oor finansiële verpligting

Die Europese Unie (EU) het Brittanje die afgelope naweek daaraan herinner dat die tyd besig is om uit te loop om ’n finale ooreenkoms te tref oor sy finansiële verpligtinge…

Al meer dreigbriewe teen Wilders

Die nasionalistiese politieke leier in Nederland, Geert Wilders, het in ’n media onderhoud gesê die aantal dreigemente teen hom het dramaties gestyg. Wilders sê die dreigemente was vroeër sowat 100…

Kataloniërs eis vrylating van leiers

Duisende inwoners van Katalonië, in die noorde van Spanje, het die afgelope naweek in ’n protes optog die strate van Barcelona beset om te eis dat hulle leiers wat steeds…

Wêreld Nuusflitse – 13 November

Sierra Leone ’n Diamant van 476 karaat is in die ryk diamantvelde van Sierra Leone gevind, en tel onder een van die 30 grootste stene wat ooit gevind is.  …