Daily Archives: November 10, 2017

Ekonomiese aanduiders : 10 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.25 ( R14.15) Rand / euro  R16.59 ( R16.40) Rand / Britse pond R18.72 ( R18.57) Brent Ruolieprys per vat $63.93 ( $63.49) Goud per fyn-ons…

Verkeersbeamptes behoorlik korrup

U berig oor die korrupte verkeersbeamptes van “Centurion” in u uitgawe van 9 November 2017 verwys. Ek woon in dieselfde Verwoerdburg (ek kan nie daai ander kommunistiese woord uitspreek nie)…

Pauw waag vir arrestasie

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy…

Cosatu ook kwaad vir Zuma

Die ongelukkigheid in die sogenaamde drieparty alliansie met Jacob Zuma, het nou ook by Cosatu uitgeslaan. Cosatu wil hê dat die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, as minister ontslaan…

Gigaba kaap tesourie

Bewerings in die media dat die minister van finansies, Malusi Gigaba, besig is om Nasionale Tesourie (NT) te kaap deur ʼn parallelle administrasie in sy eie kantoor te skep, is…

Adjunkminister aan Guptas verbind

Adjunkminister Ben Martins ontken dat hy ‘n ontmoeting met die Gupta broers gehad het om Brian Molefe se hofsaak te bespreek. Hy kan egter nie onthou waar hy op 29…

Straler van Airlink in noodlanding

‘n Airlink vlug van Harare na Johannesburg het byna noodlottig geëindig toe twee van die vliegtuig se vier motore deur ‘n ontploffing buite werking gestel is. Die voorval het 45…

Nooddienste kan dalk staak

Die vakverbond Hospersa dring daarop aan dat daar dringend planne in plek gestel moet word om nooddienste personeel in die Wes Kaap te beskerm. Indien dit nie realiseer nie kan…

Roof misluk by Midrand kompleks

Een verdagte is gedood en drie ander gevange geneem nadat ‘n beplande rooftog by ‘n winkelkompleks in Midrand deur polisie verhoed is. Die polisie het ‘n wenk ontvang van die…

Zuma is gevaarlik, bedrieglik en ‘n verraaier

Sou hierdie woorde vanuit Blanke kringe kom, sou dit dalk nie deur almal gelees en as waarheid aanvaar word nie. Maar die man aan die woord is die kommunis, Ronnie…

Polisie kan nie Muldersdrift beveilig nie

Die VF Plus doen ʼn beroep op die gemeenskap van Muldersdrift om proaktief by misdaadvoorkomingsaksies in hul omgewing betrokke te raak. Dit volg nadat ʼn 15 jarige meisie Dinsdagnag verskeie…

VSA en Sjina kan saamwerk

Die Verenigde State van Amerika en Sjina kan saamwerk om die “groot gevaar” van bedreigings in die wêreld te bestry. Dit is die Amerikaanse president, Donald Trump, se siening na…

Somaliese terreurbende word bedreiging

’n Nuwe bende beweging in Somalië wat oor die afgelope jaar ’n sterk groei in lede ondervind, het klaarblyklik besluit om steun te gee aan die terreurdade van die Islamitiese…

Kataloniërs begin burgerlike ongehoorsaamheid

Kort nadat die Spaanse Grondwethof beslis het dat die Kataloniese parlement se referendum oor onafhanklikheid ’n onwettige handeling is, het inwoners van die streek met massa optrede begin om hulle…

Columbië polisie konfiskeer tonne kokaïen

Die polisie in die Suid-Amerikaanse staat Columbië het beslag gelê op ’n reuse besending kokaïen wat tot hede beskou word as die grootste besending dwelmmiddels wat nog gevind is. Die…

Wanneer bedank Theresa May as premier?

Dit is nie net die onderhandelinge met die Europese Unie wat die Britse eerste minister, Theresa May, onder geweldige druk plaas nie, maar ook die omstredenheid van verskeie ministers in…