Daily Archives: November 9, 2017

Die uittog en ons toekoms

Praat jy met jou kinders of kennisse se kinders hoor jy daagliks van jong Blanke gesinne wat besig is om te trek. Nie trek na gebiede waar Blankes nog ‘n…

Swak diens

Soos ek dit sien kan die ANC nie sonder die SAKP (veral nie-swart kommuniste) se bystand oor die weg kom nie. Hulle is nie in staat om ‘n politieke party…

Op die volksakker – Is dit ons erns?

Die vraag is kort, kragtig en sny tot in die wese van SA, en baie spesifiek ons volk, se huidige krisis-bestaan. Ek vermy doelbewus ʼn nader beskrywing van “krisis”, aangesien…

Perspektief: ʼn Samelewing gebou op PLIG

Op die suiwer beginselgrondslag waarop ons voorsate gebou het, en met die suiwer volksideale wat die uitleef van ons geloofsgrondslag voorop stel, kan ons ons visie verskuif van eie voordeel…

Ekonomiese aanduiders : 9 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.15 ( R14.20) Rand / euro  R16.40 ( R16.48) Rand / Britse pond R18.57 ( R18.71) Brent Ruolieprys per vat $63.49 ( $63.69) Goud per fyn-ons…

Misdadigers stroop gebrande eiendom

Die brande wat woed in die omgewing van Godonsbaai, het reeds miljoene rande skade aangerig, terwyl misdadigers weer poog om gebrande eiendom te plunder. Volgens die het misdadigers probeer het…

Al hoe meer oeste gestroop

Die sogenaamde doodskis saak het die aandag gevestig op probleme van boere wie se oeste eenvoudig gestroop word. In die betrokke saak het die boer afgekom op iemand wat besig…

Vrystaatse webwerwe sluk miljoene

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met…

Korrupte verkeersbeamptes in Centurion

‘n Inwoner van Verwoerdburg het Sondagaand te doen gekry met die korrupsie van verkeerslui van die Tshwane Metroraad. Hy was met sy motor op pad by die Kerk-Sonder-Mure toe hy…

Sosialisme maak almal honger en arm

Die EFF kan nie anders as om voor te stel dat banke sonder vergoeding genasionaliseer moet word nie, want die staat het weens die ANC se wanbestuur en korrupsie bloot…

Denemarke, land met positiwiteit

Denemarke is pas as een van die wêreld se mees positiewe lande aangewys deur die gesaghebbende beoordelaars van Australië se D-Plus Positiewe Indeks. Die land het vir die eerste keer…

Grace Mugabe verstewig haar posisie

President Robert Mugabe se adjunk, Emmerson Mnangagwa, wat oor ’n lang tyd sy president slaafs nagevolg het, is op aandrang van Grace Mugabe uit sy amp ontslaan. Met die stap…

Druk op Spaanse regering verhoog

Die druk op die regering van Spanje is aan die toeneem, en die jongste voorbeeld daarvan is die honderde Kataloniërs, waaronder meer as 200 burgemeesters en verskillende bedryfsleiers is wat…

Noodkreet uit Katalonië: Help ons!

Die groot aantal burgemeesters en sakemanne uit Katalonië wat voorstanders is van die streek se onafhanklikheid, het Woensdag na die Brusselse Bozar saamgetrek om die afgesette president, Carles Puigdemont en…

Trump in swierige styl ontvang

Die Sjinese het president Donald Trump met egte Sjinese swier verwelkom toe hy Woensdag in die grootste kommunistiese staat van die wêreld aangekom het om met president Xi Jinping te…

Swede koop VSA missielstelsel

Die Skandinawiese land Swede is klaarblyklik besig om sy verdedigingsnetwerk aansienlik te verbeter, en het ondermeer ’n Amerikaanse missiel afweerstelsel bestel. Swede is ook besig met ’n volledige ondersoek om…