Ekonomiese aanduiders : 8 November 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.20 ( R14.11) Rand / euro R16.48 ( R16.38) Rand / Britse pond R18.71 ( R18.58) Brent Ruolieprys per vat $63.69 ( $64.27) Goud per fyn-ons…
Rand / VSA dollar R14.20 ( R14.11) Rand / euro R16.48 ( R16.38) Rand / Britse pond R18.71 ( R18.58) Brent Ruolieprys per vat $63.69 ( $64.27) Goud per fyn-ons…
Soos verwag is, staan die taxistaking van vandag in skrille kontras tot die Swart Maandag protes van boere en hulle simpatisante teen plaasmoorde. Taxi’s stroom van alle kante na Pretoria,…
Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het aangekondig dat die polisie misdaad in Suid-Afrika oor die volgende twaalf jaar met twee persent wil verminder. Mabalula is tans onder skoot omdat…
Die voormalige Gautengse LUR vir Gesondheid, Qedani Mahlangu, blyk toe geen student meer te wees nie nadat sy geskors is. Sy is gedagvaar om in die Life Esidimenis-arbitrasieverhoor te getuig…
Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het aangekondig dat ‘n kommissie aangestel gaan word om institusionele swakhede by die SAID te ondersoek, en wat die redes is vir die onderverhaling…
Die ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing dat mense hul geld uit die land moet neem is duideliker onderstreep deur die EFF se versoek in die parlement dat banke genasionaliseer moet…
Die vorige adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, het in die Randburg hof skuldig gepleit op drie aanklagte van aanranding met die doel om ernstige te beseer. Daar was groot…
Die sukkelende Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat daar geen vervolging ingestel gaan word teen die vorige waarnemende polisie kommissaris, Kgomotso Phahlane, nie. Hy was ondersoek oor hoe hy ‘n…
Tydens die parlementêre ondersoek na Eskom se bedrywighede het ‘n vorige hoof uitvoerende beampte, Tshediso Matona, uiteindelik met die hele sak patats na vore gekom toe hy praat van ‘n…
Die joernalis en skrywer, Jacques Pauw, het verskeie doodsdreigemente ontvang na die bekendstelling van sy boek “The President’s Keepers”. In die boek praat hy oor Jacob Zuma se beweerde belastingontduiking…
Skotse deskundiges het vasgestel dat een van die wêreld se duurste whisky soorte waarvoor ’n glas van die drankie, tot 10 000 Amerikaanse dollar kan kos, toe nie die ware…
Talle vegters van die Islamitiese Staat (IS) het omgekom in Somalië toe die Amerikaanse lugmag met lugaanvalle toegeslaan het op die bende se basisse. Dit is die eerste keer dat…
Die polisie in Rusland het vervolging ingestel teen die organiseerders van ’n reuse optog in Moskou waartydens die regeringsmagte in konflik gekom het met die nasionalistiese leiers wat die optog…
Daar is slegs een manier om die kernwapenprogram van Noord-Korea tot ’n einde te bring, sê die Amerikaanse Pentagon in ’n verklaring. Om die program finaal te verwoes sal dit…
Die geskil tussen regeringslui van Vlaandere en Spanje veroorsaak spanning wat vroeër nie bestaan het nie, maar wat nou met die krisis in Katalonië, ook die vryheidsgesindes in beide lande…
Nuutste kommentaar