Ekonomiese aanduiders : 7 November 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.11 ( R14.19) Rand / euro R16.38 ( R16.49) Rand / Britse pond R18.58 ( R18.57) Brent Ruolieprys per vat $64.27 ( $62.07) Goud per fyn-ons…
Rand / VSA dollar R14.11 ( R14.19) Rand / euro R16.38 ( R16.49) Rand / Britse pond R18.58 ( R18.57) Brent Ruolieprys per vat $64.27 ( $62.07) Goud per fyn-ons…
‘n Foto het die lig gesien met minister Fikile Mbalula en ‘n groep mans wat na bewering misdaad intelligensie operateurs is wat vir Mbalula werk. Volgens bronne binne die intelligensienetwerk…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet hul besluit, om nie ‘n verslag van dissiplinêre optrede teen Jonas Makwakwa bekend te maak nie, regstegnies verdedig, aldus die parlement se staande komitee. SAID…
Terwyl die polisie steeds vermeende organiseerders van die ordelike en vreedsame Swart Maandag protesoptredes vervolg omdat hulle nie twee weke vantevore toestemming daarvoor gevra het nie, sluimer ‘n veel groter…
Die SA Kommuniste Party (SAKP) bring ‘n dreigement tot uitvoer deur onder sy eie vaandel aan verkiesings deel te neem. Die SAKP gaan etlike wyke in die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit in…
Na aanleiding van die Nelson Mandela Stigting se “vraag” of dit nie tyd geword het dat die Republiekvlag verbied moet word nie, het die leier van die HNP, mnr. Andries…
Die burgemeester van Emfuleni, Simon Mofokeng, wat homself onaantasbaar besjou het, is besig om vir sy politieke lewe te veg. Na vele skandale wat hy oorleef het, blyk dit dat…
Die gat in die aarde se osoonlaag, wat vir jare ’n groot bron van kommer was, het intussen aansienlik kleiner geword, maar wetenskaplikes sê dit is nie asgevolg van die…
Die regering in Duitsland het erken dat sowat 30 000 onwettige immigrante “weggeraak” het omdat die owerheid nie tred gehou het met die vreemdelinge se bewegings nie. Die meer as…
Die minister van buitelandse sake in Kuba, ene Bruno Rodriguez, het die afgelope naweek in ’n mediaverklaring gesê die Amerikaanse regering lieg oor die aanvalle wat in Kuba gemaak is…
Weerstand teen Europese Unie lidmaatskap is besig om toe te neem in Denemarke, en skerp argumente oor die voordele van uittrede moet onder die Deense volk bewus gemaak word. Dit…
In gehoorsaamheid van Carles Puigdemont se oproep in België dat Kataloniërs eendragtig moet wees, het die inwoners van die stad Bilboa in hulle duisende ’n demonstrasie optog gehou. Die Basque…
’n Man het 26 kerkgangers Sondag doodgeskiet in ’n Baptiste Kerk in die Amerikaanse deelstaat Texas, waarvan een slagoffer die 14 jarige seun van die leraar is. Die Goewerneur van…
Die Italiaanse eiland Sicilië se streekverkiesing het ’n kop-aan-kop stryd gehad, waartydens die konserwatiewes teen die nasionaliste te staan gekom het. Die bekende Vyfster Beweging het almal verras deur ’n…
Nuutste kommentaar