Daily Archives: November 6, 2017

God kies self Sy Uitverkorenes

Jn. 15:16  Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, …… “. Die…

Staak rassisme!

Dankie vir die skrywers wat rassisme deur regerings- en ander woordvoerders uitwys. Wat het die sing van DIE STEM met rassisme te doen? Dit is mos ons volkslied en verwys…

Yskoue Orostert vir die hitte.

Lemoenkwastert: Bestanddele: 30 ml gelatien 75 ml koue water Tennisbeskuitjies vir kors 1 blik yskoue ingedampte melk (Idealmelk) 200 ml suiker 400 ml yskoue Oros lemoenkwas   Metode: Week die…

Bloudisseldoring, mooi maar ‘n indringerplant

Ecium plantagineum of bloudisseldoring, is ‘n kategorie 1b indringerplant. Dit beteken ongelukkig dat dit van jou eiendom verwyder moet word om vervolging te voorkom.  Hierdie plante het problematies geword omdat…

Volksverkiesing in 2018

Dit belangrik dat ek as voorsitter en die VVK ons oog op die doelwit moet hou, naamlik die fasilitering van ‘n suksesvolle volksraadverkiesing in 2018. So sê mnr. Christo Snyman,…

Motorrubriek – Toyota Yaris Pulse Plus met CVT ratkas.

Die Toyota Yaris is sedert 2013 in SA beskikbaar. Tot onlangs het dit elke jaar dieselfde gelyk maar die heel nuutste weergawe se aansig is verander en dit het ook…

Ekonomiese aanduiders : 6 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.19 ( R13.97) Rand / euro  R16.49 ( R16.30) Rand / Britse pond R18.57 ( R18.27) Brent Ruolieprys per vat $62.07 ( $60.62) Goud per fyn-ons…

Ramaphosa wys sy adjunk aan

Die skynbare voorloper in die wedloop om die ANC-presidentskap, Cyril Ramaphosa, het sy adjunk aangekondig tydens ‘n byeenkoms in Noord-Transvaal. Ramaphosa het ANC-lede gevra om minister Naledi Pandor te kies…

Studente blaas rassehaat aan

‘n Student aan die Universiteit van Noordwes, ene  Phomolo Moaba, het na die Swart Maandag optogte, op Facebook gesê: “Wearing black won’t change a thing!! Youre(sic) all gonna(sic) be murdered…

Dawie Roodt oor die toekoms

Volgens die ekonoom Dawie Roodt is Suid-Afrika in groot moeilikheid. Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes. Volgens Roodt is dit die belastingbetaler se geld…

Top mediese skema in die beskuldigdebank

‘n Durban apteker het klagtes van intimidasie en afpersing gelê teen die mediese skema groep Discovery. Die apteker, Previsga Harripershad, beweer dat Discovery amptenare gepoog het om meer as R1…

Weer ‘n toeriste roof by OR Tambo

Ten spyte van versekering deur die bewind se minister van polisie dat veiligheid by lughawens verskerp is , is toeriste kort na hul aankoms by Johannesburg se internasionale lughawe beroof…

Sekuriteitsminister in Valke se visier

Die nuwe minister van sekuriteit, Bongani Bongo, word ondersoek deur die Valke vir beweerde bedrog en korrupsie. Die beweerde korrupsie sou plaasgevind het in 2012 tot Bongani hoof van die…

Kernkrag planne deurgedruk

Die nuwe minister van energie, David Mahlobo, werk glo onverpoos om die kernkrag ooreenkoms so gou moontlik deur te voer en in werking te stel. In ‘n era waar mense…

SAUK regshoof geskiet

Die SAUK se hoof van regsdienste, Sizwe Vilakazi , is doodgeskiet. Dit het afgelope Saterdagaand plaasgevind in Tsakani aan die Oos-Rand. Geen verdere inligting is op hierdie stadium beskikbaar nie.

Nuusflitse – 6 November

*  Onlangs vrygestelde statistiek toon dat ’n gemiddelde van 50 moorde daagliks in die land gepleeg word, waarvan 1% deur blankes gepleeg is. *  Boere het die afgelope week minstens…

Puigdemont eis ministers se vrylating

Die afgesette president van die Kataloniese deelstaat in Spanje, Carles Puigdemont, het in België geëis dat die ses ministers van sy kabinet dadelik vrygelaat word. Die Spaanse regering het deur…

Trump gaan belastings verlaag

Die Republikeinse Party in Amerika se parlementariërs het ’n langverwagte droom tot werklikheid gebring met die wysiging van die belastingkode wat insluit dat ’n massiewe daling in belastings van toepassing…

Noord-Korea woedend oor VSA vliegtuie

Noord-Korea het die afgelope naweek woedend gereageer en Amerika daarvan beskuldig da hy sy bomwerpers laat oefen om ’n kernoorlog te begin. Die Koreane het geprotesteer teen die Amerikaanse bomwerpers…

Kataloniese ministers kan lank sit

Die agt voormalige ministers van die streeksregering in Katalonië, wat deur die Spaanse regering in hegtenis geneem is, kan vir so lank as tien jaar elk agter tralies beland. Die…

Terroriste kry nekslag met dwelmmiddel verlies

Die Italiaanse polisie het die Islamitiese Staat (IS) terroriste ’n swaar slag toegedien toe hulle beslag gelê het op ’n massiewe besending dwelmmiddels. Die besending dwelmmiddels se straatwaarde word op…

Trump besoek verskeie lande

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Vrydag vertrek om verskeie lande te besoek om belangrike samesprekings te voer. Sy besoek aan die Filippyne word beskou as van belang om die voortgang…

Kanselier Kurz sluit koalisie ooreenkoms

Die Oostenrykse kanselier, Sebastian Kurz, en sy koalisievennoot van die nasionalistiese Vryheidsparty, Andreas Schieder, het die afgelope twee weke indringende samesprekings gevoer en ooreenkomste bereik wat die land se nuwe…

Laat Puigdemont verkiesing veg

Spanje behoort die voormalige president van Katalonië, Carles Puigdemont, geleentheid te gee om in die verkiesing van 21 Desember deel te neem. Dit is die mening van een van Europa…

Hooggeplaastes in Saoedi in hegtenis geneem

Talle prinse en ministers is in Saoedi-Arabië gearresteer, waarvan twee sleutelministers is, om daarmee die konsolidasie van kroonprins Mohammed bin Salman se mag te verstewig. Saterdag is elf prinse en…