Daily Archives: November 3, 2017

Plaasmoord protes

Noudat die protes teen die plaasmoorde goed afgeloop het en ons almal sekerlik gelukkig was met die verloop van sake tot dusver, moet dieper na die saak gekyk word om…

Bly eerder weg

Beste ou Frikman (Lotz), Man, vreeslik dankie vir jou brief in die Vryburger van 2 November, waarin jy sê dat dit seker algemene kennis is dat ons Metsimaholoiaane een van…

Ekonomiese aanduiders : 3 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.97 ( R13.92) Rand / euro  R16.30 ( R16.25) Rand / Britse pond R18.27 ( R18.51) Brent Ruolieprys per vat $60.62 ( $60.49) Goud per fyn-ons…

Minimumloon word verhoog

Werkgewers gaan van volgende jaar die hand diep in die sak moet steek om by te bly by die nasionale minimumloon. Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het al vroeër vanjaar die groenlig…

Plaasterroriste slaan weer toe

In ‘n gruwelike geval van plaasterrorisme in Lichtenburg is die 73-jarige mev. Elizabeth Kotze helder oordag met ‘n mes doodgesteek en haar liggaam vermink. Sy is verskeie kere gesteek en…

Vrystaat water binnekort erg besoedel

Toetsgate gaan geboor word in ʼn groot gedeelte van die Oos-Vrystaat, wat onder andere groot dele van Vrede, Warden, Edenville, Heilbron, Frankfort, Reitz en Steynsrus beslaan. Hierdie gate word dan…

Malema dreig wittes

Malema het buite die Israelse ambassade blankes gewaarsku wat “rassisties” optree, soos deur Die Stem te sing en die ou Republiekvlag te vertoon, dat hy in die toekoms, as daar…

2 000 polisiewapens “verlore”

Die SAPD het sedert 2014 meer as 2 000 vuurwapens verloor deur diefstal of deur nalatigheid van polisiebeamptes. Slegs 13 van die wapens is teruggevind, wat beteken dat 1 987 wapens…

UK se fooie styg met 8%

Die bestuur van Universiteit Kaapstad het bekend gemaak dat hul ‘n voorstel op tafel het dat klasgelde met 8% en koshuisgelde met 10% wil verhoog. Studente wat gepoog het om…

Zuma waarsku oor staatskaping ondersoek

Jacob Zuma het in die parlement diegene gewaarsku wat ‘n ondersoek in die staatskaping aanvra en gesê dat hulle jammer gaan wees. Volgens hom is diegene wat die meeste korrup…

Staatskas word nou éérs geplunder

Die Ouditeur-Generaal (OG) se bekendmaking van skokkende syfers wat daarop dui dat R45,6 miljard se staatsgeld in die laaste jaar verspil of onreëlmatig aangewend is, bevestig dat die tempo om…

Britse minister bedank weens teistering

Die Britse minister van verdediging, Michael Fallon, het sy bedanking ingedien nadat hy blykbaar erken het dat sy woordkeuse in die verlede ernstige “tekorte” gehad het. ’n Bekende joernalis in…

VSA reserwebank kry nuwe baas

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het toe nie soos vermoed is, John Taylor aangestel as nuwe voorsitter van die Federale Reserwebank nie. Die Wit Huis het Jerome Powell hierdie week…

Rebelleleier van Columbië as president?

Ondersteuners van die voormalige rebellebeweging in Columbië, wat as die FARC berug was, maar uiteindelik die strydbyl teen die regering begrawe het, het nou hul oud bevelvoerder genomineer as presidentskandidaat….

Bitcoin spring deur die dak

Die Bitcoin digitale munt se waarde was ’n jaar gelede sowat R13 000 per eenheid, ’n maand gelede was die waarde op R55 000 en ’n week gelede het dit…

Tesla sukkel en toon reuse verlies

Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog, Elon Musk, se motorvervaardiging van Tesla Model 3 motors vaar nie so goed as wat beplan is nie. Sy elektriese model aanleg kon nog nie naby…