Daily Archives: November 2, 2017

Neem ingeligte besluit by tussenverkiesing

Soos baie alreeds weet vind die munisipale herverkiesing in Metsimaholo op 29 November plaas. Metsimaholo is ‘n munisipale gebied in die Vrystaat wat dorpe insluit soos Sasolburg, Deneysville en Oranjeville….

Die strewe na soewereiniteit (Slot)

Hierdie is die slot aflewering oor volke in Europa wat smag na soewereine onafhanklikheid, maar wat hoogstens beperkte outonomie ontvang het.   België Die Vlaamssprekende deel van België is ook…

Ekonomiese aanduiders : 2 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.92 ( R14.13) Rand / euro  R16.25 ( R16.44) Rand / Britse pond R18.51 ( R18.77) Brent Ruolieprys per vat $60.49 ( $60.94) Goud per fyn-ons…

Vervolging van boere kan verhouding met polisie skaad

Daar is met die uiterste misnoeë kennis geneem dat daar vervolging ingestel word teen beweerde organiseerders van die sogenaamde Swart Maandag protesoptogte in die Limpopo provinsie. In Warmbad is mnr….

Ramaphosa en die “ou vlag”.

Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is. Hy sê die mense hunker na die ou…

Swart boere besit al 25 miljoen hektaar

Swart besit van landbougrond het sedert 1994 met 26,7% toegeneem. Dit blyk uit Agri Developments Solutions se nuutste oudit van oordrag van landbougrond, en bevestig TLU SA se stelling lank…

Minder as 50% semi-staatsinstellings slaag die toets

Die nuutste ouditeur-generaal verslag toon dat slegs 47% van die semi staatsinstellings ‘n ongekwalifiseerde oudit verslag gekry het. Volgens Kimi Makwetu is onvoldoende kontrole, beheer en toesig die groot rede…

Oud Streekvoorsitter van TLU SA Noord oorlede

‘n Bekende in landboukringe in Noord-Transvaal is na ‘n kort siekbed oorlede. Hy was mnr. Jan Viljoen, wat in die ouderdom van 70 jaar oorlede is. “TLU SA Noordstreek wil…

Britte wil antibiotika verminder by diere

Die ernstige kommer wat bestaan oor die moontlikheid dat antibiotika besig is om sy effektiwiteit te verloor weens die wangebruik daarvan, het Brittanje laat besluit om meer te doen om…

Bitcoin waarde styg tot rekordvlak

Die virtuele betaalmiddel, Bitcoin, het pas ’n nuwe rekordvlak bereik toe dit deur die R80 000 waardevlak gebreek het. Te midde van die feit dat die vreemde Internet betaalmiddel binne…

Noord-Korea kernprogram chaoties

Die kommunistiese Noord-Korea se kernprogram is waarskynlik in ’n erge krisis nadat ’n tonnel op sowat 100 werkers inmekaar gestort het en meer as ’n honderd ander werkers is ook…

Puigdemont nie terug na Barcelona

Die afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, is blykbaar nie van plan om na Katalonië terug te keer nie. Puigdmont het Woensdag weggeraak en die vermoede het ontstaan dat hy…

Nasa vind bewoonbare planete

Die ontdekking van nog planete wat klaarblyklik die aarde se omstandighede toon, kan moontlik binnekort bekendgemaak word deur ruimte wetenskaplikes. Met behulp van die Kepler ruimteteleskoop is 20 planete opgespoor…