Monthly Archives: November 2017

Ekonomiese aanduiders : 30 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.65 ( R13.67) Rand / euro  R16.20 ( R16.22) Rand / Britse pond R18.37 ( R18.29) Brent Ruolieprys per vat $62.53 ( $63.24) Goud per fyn-ons…

Op die volksakker – Partypolitieke opportunisme

Debat bied geen oplossing nie. Die “skielike” gewaarwording van staatskaping en die omvang daarvan in 2017 is bloot ʼn rookskerm, en is bloot die resultaat van openbare druk nadat die…

Herstel vrye mark in Zimbawe, vra TLU SA

TLU SA se president, mnr Louis Meintjes , het skrywes gerig aan onderskeidelik die Britse Hoë Konsulaat en die Duitse Ambassade na aanleiding van beide lande se ondernemings om finansiële hulp…

Instituut waarsku teen gesondheidsplan

Die hoof van die spesiale ondersoekspan van die SA Instituut vir Rasse Verhoudings, dr. Anthea Jeffery, het ‘n verslag die lig laat sien waarin sy waarsku dat die voorgestelde gesondheidswetgewing…

Chaos by OVS nominasie

ANC take in die Vrystaat dreig met regstappe om die aanwysing van Dlamini-Zuma as presidentskandidaat tersyde te stel. Takke was nog in die proses om afgevaardigdes aan te wys terwyl…

Belastingbetaler betaal vir Dlamini-Zuma veiligheid

Dit kos belastingbetalers al byna R800 000 sedert November verlede jaar om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-kavalkade en veiligheid te finansier in haar veldtog om president van die ANC en…

Veldwagters help Renosterstropers

Sanparke se besturende direkteur, Glenn Phillips, glo dat renosterstropers gehelp word deur veldwagters. Hy sê daar is sindikate in die Kruger Wildtuin wat gebruik maak van veldwagters en SAP en…

Oorspandering op BBP vlugte

Die Departement van Verdediging het R22,5 miljoen oorspandeer op vlugte vir sogenaamde Baie Belangrike Persone (BBP). Meeste van die vlugte was vir Jacob Zuma, wat weier om van die presidensiële…

Watertekorte in Wes-Kaap lei tot “diefstal”

Boere in die Wes-Kaap word ernstig geraak deur die ergste droogte in 60 jaar. Druiwe produsente in die Olifantsrivier gebied se water kwota is met 80% gesny. Dit beteken dat…

SAUK Raad en R100 miljoen

Die SAUK Raad het bevestig dat hul opdrag gegee het aan die Spesiale Ondersoek Eenheid om die R100 miljoen betaling wat glo deur MultiChoice aan die SAUK  gemaak is in…

DA en EFF raadslede vir korrupsie ondersoek

ʼn Klag van omkopery en korrupsie wat die VF Plus verlede week teen twee Rustenburgse stadsraadslede van die DA en die EFF by die Valke ingedien het, het daartoe gelei…

Eskom baas ontken omkopery

Die waarnemende voorsitter van Eskom, Zethembe Khoza, het bewerings ontken dat hy probeer het om ‘n LP om te koop. Gerugte oor die naweek het gesê dat staatsekuriteit se minister…

Kul die motorvervaardigers?

Eers was dit die vervaardigers van diesel aangedrewe motors wat gekul het met die ontbranding en besoedeling gegewens wat gelei het tot miljarde dollar se eise teen sekere vervaardigers. Nou…

Eerste voedselhulp bereik Jemen

Alhoewel die eerste vragvliegtuig met noodvoorraad voedsel die oorloggeteisterde Jemen bereik het, is dit minder as die spreekwoordelike druppel in die emmer om die krisis af te weer. Benewens die…

Suiker is ’n sondebok

Wetenskaplikes het pas onthul dat die suiker industrie gegewens van ’n ondersoek weerhou het wat in die sestigerjare opgestel is wat toon dat daar ’n verband is tussen suiker en…

Vermiste duikboot het brand aan boord

Inligting wat pas vrygestel is deur die Argentynse vloot dui daarop dat water in die vermiste duikboot gelek het en ’n ernstige kortsluiting veroorsaak. Die duikboot wat reeds twee weke…

Premier van Ierland bedank

Die Ierse eerste minister, Frances Fitzgerald, het geswig onder druk, en om ’n mosie van wantroue te vermy, het sy verkies om eerder te bedank. Die premier se bedanking spruit…

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Noord-Korea het Woensdag opnuut met sy uittarting begin toe die kommunistiese land nog ’n ballistiese missiel lanseer het. Die owerheid van Suid-Korea het bevestig dat die noordelike buurstaat die missiel…

Wêreld Nuusflitse – 30 November

Bitcoin Die Nobelpryswenner in 2001 vir ekonomiese sake, Joseph Stiglitz, het bepleit dat ’n wêreldwye verbod geplaas word op die Bitcoin geldstelsel wat tans meer as R140 000 per eenheid…

Ekonomiese aanduiders : 29 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.67 ( R13.77) Rand / euro  R16.22 ( R16.39) Rand / Britse pond R18.29 ( R18.35) Brent Ruolieprys per vat $63.24 ( $63.38) Goud per fyn-ons…

Londen maak aanbod aan EU

Gedurende eerste minister Theresa May van Brittanje se besoek aan Brussel, het sy ’n verbeterde aanbod gemaak aan die Europese Unie Raad wat waarskynlik nog nie voldoende is volgens die…

Reuse rots peil af op Aarde

Planeet Aarde sal ’n noue ontkoming hê sowat ’n week voor Kersfees wanneer ’n reuse rotsblok uit die ruimte reg op die aarde afpeil. Die reuse rots van sowat 5…

Eerlike sukkelaar se lewe verander

’n Sakevrou van Connecticut in Amerika het ’n getekende tjek van $10 000 onbewustelik verloor, en ’n verarmde man wat soos ’n boemelaar geleef het, vind toe die tjek en…

Knelpunte in Merkel se onderhandelings

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland ondervind nog steeds ernstige druk nadat dit bekend geword het dat sy haar gaan wend tot ‘n koalisie met die vêrlinkse Sosialiste Party wat dekades…

Duisende bedreig deur vulkaan as

Die inwoners van die Indonesiese eiland Bali word bedreig deur die as en rook wat kilometers hoog in die lug op styg in ’n massiewe rookwolk. Meer as ’n 100…

Kenyatta ingesweer as president

President Uhuru Kenyatta het sy tweede termyn as president van Kenia begin nadat hy in ’n omstrede verkiesing weer as wenner aangewys is. Die verkiesing wat allerweë beskou word as…

Ekonomiese aanduiders : 28 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.77 ( R14.8) Rand / euro  R16.39 ( R16.79) Rand / Britse pond R18.35 ( R18.74) Brent Ruolieprys per vat $63.38 ( $63.47) Goud per fyn-ons…

Nege val plaas aan

  ‘n Bende van nie minder nie as nege terroriste, wat in drie voertuie opgedaag het, het ‘n boer se familie van Warmbad aangeval op sy plaas by Roodekuil naby…

Motoriste betaal weer afgradering se gelag

Weer eens moet motoriste die gelag betaal van hoër brandstofpryse as gevolg van die regering se ekonomiese wanbeleid. Die rand, wat die vertroue in ‘n land se ekonomie weerspieël,  het…

Wes-Transvaal skors vyf oor bedrog

Vyf beamptes in die Departement van Gesondheid in Wes Transvaal is geskors met onmiddellike effek na ondersoeke getoon het dat hul die Klerksdorp hospitaal met meer as R1,2 miljoen “besteel”…

Veiligheidswagte staak by Steve Biko

Sekuriteitswagte van die Born to Protect groep staak sedert Sondag en verhoed toegang tot die Steve Biko hospitaal met brandende bande en lemmetjiesdraad. Laat salarisbetalings word aangegee as die oorsaak…

Bankrot munisipaliteite weer opgeskroef

Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, het aangedui dat dertig munisipaliteite versuim het om hul agterstallige waterrekeninge te betaal. Diesulkes is tyd gegee tot 8 Desember om hul…

Intimidasie en omkopery by Parlementêre Komitee

Met die ondersoek na Eskom se sake het dit nou aan die lig gekom dat daar pogings was om individue om te koop of te intimideer wat by die ondersoek…

Gaan Zuma self besnoei?

Gaan die ANC staatshoof, Jacob Zuma, bereid wees om die voorbeeld te stel met besparings om die ekonomie te red en verdere afgraderings te voorkom? Dit is die vraag wat…

Wilders besoek Rusland

Die leier van die nasionalistiese Party vir Vryheid in Nederland, Geert Wilders, sal eersdaags ’n besoek bring aan Rusland, maar dit is nie duidelik wat die rede vir sy besoek…

Britte se lewensstandaard daal

Die gemiddelde lewensstandaard in die Verenigde Koninkryk sal glo nog tot en met 2020 bly daal tot Brexit gefinaliseer is en ’n nuwe dimensie opgewek word deur ’n sterk poging…

Puigdemont word stylvol onthaal

Carles Puigdemont was ’n eregas  in Oostkamp in die gebied van Brugge in Vlaandere, om die lys van kandidate voor te stel waarmee hy na die stembus gaan op 21…

Amazon styg tot nuwe rekord

Jeff Bezos, die stigter en hoofuitvoerende beampte van Amazon, het na Swart Vrydag sy totale bates verhoog tot ’n nuwe rekordvlak van meer as $100 miljard. Gedurende die afgelope jaar…

Franse president vervang twee ministers

Die ontevredenheid in die regering van die Franse president, Emmanuel Macron, het weer skerp onder die soeklig gekom nadat hy onverwags twee ministers moes vervang. Benjamin Griveaux is aangewys as…

Een regter in hofsaak teen Kataloniërs

Byna al die sake teen die separatiste van Katalonië wat betrokke was by die onafhanklikheidsverklaring van die streek, sal deur dieselfde regter verhoor word in die Spaanse hooggeregshof. Benewens verskeie…

Kragtige ontploffing ruk Sjinese stad

’n Kragtige ontploffing in ’n Sjinese hawestad naby Shanghai het die dood van verskeie mense veroorsaak en sowat 40 is ernstig beseer. Die ontploffing by ’n nywerheid in die hawestad…

Die vreugde daarvan om te kan vergewe!

Mt.6:14  Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15  Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader…

Vinnige nagereg

Lus vir nagereg en nie lus vir baie voorbereiding nie? Probeer die volgende nagereg in ‘n japtrap. 4-lepel nagereg Bestanddele: 4 eetl koekmeel 4 eetl suiker 4 eetl appelkooskonfyt Halwe…

Frangipani / Plumeria rubra

Die Frangipani bome is seker die mees bekendste en kleurvolste struike in ons tuine. Dit is ook glad nie onbekend nie, eerder gewild. Frangipani is in die familie Apocynaceae, subfamiie…

Motor rubriek – Volvo V90 Country T6

  Wanneer die naam Volvo gehoor word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die B18 luikrug motor. Volvo was nog altyd bekend vir die hoë…

Boere-sukses

Nadat die (B)boere besondere sukses behaal het met hulle vestiging van aandag op plaasmoorde, probeer een en elkeen in die sukses deel. Die optrede van boere is glo sleg vir…

Ekonomiese aanduiders : 27 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.08 ( R13.90) Rand / euro  R16.79 ( R16.48) Rand / Britse pond R18.74 ( R18.46) Brent Ruolieprys per vat $63.47 ( $63.24) Goud per fyn-ons…

ANC vereer bomplanter

Die ANC verromantiseer steeds sy struggle-terroriste wat hulle skuldig gemaak het aan die plant van bomme. Die naweek het ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Thabang Makwetla,…

Ekonomie weer afgegradeer

Standard en Poor’s het Suid-Afrika weer ‘n keer afgegradeer, terwyl Moody’s sy gradering voorlopig op hersiening geplaas het. Fitch het die land se status onveranderd op rommelstatus gehou. Die Kamer…

Vavi dreig boere

Zwelinzima Vavi, wat uitgekop is as grootbaas van Cosatu en toe sy eie vakbond, Saftu, gestig het, het gedreig om boere een vir een uit te haal. Vavi wil veral…