Tik laboratorium gesluit

Die Valke en SAPD het een van die grootste tik vervaardigingslaboratoriums gesluit, na ‘n klopjag in Oos London.

Tik ter waarde van meer as R 30 miljoen is gekonfiskeer.