Sjina staak invoer van vee en eiers

Die Sjinese Voedsel Veiligheidsgesag het alle invoer van hoender en eiers vanuit die Vrystaat gestaak weens die uitbraak van voelgriep in die Welkom gebied.

Volgens berigte het die Eggbert plaas in Boksburg meer as 400 000 lêhenne verloor.

Hoenderprodusente het miljoene verloor en dit sal jare neem om te herstel van die terugslag.

Selfs die volstruis bedryf in die Wes-Kaap word geraak deur die uitbraak en veeartse sien dit as ‘n ramp.