Sekerheidswagte staak

Die Chub sekerheidsmaatskappy se sekuriteitswagte het begin met ‘n 48-uur staking. Die staking gaan oor bystand toelaes van R1 000 per maand asook ‘n vervroegde salarisverhogingsdatum van 1 September in plaas van 1 Januarie.

Unies dring aan op ‘n agentskap kommissie waar meer as 50% van die werkers aan die unie behoort.