Polisiebeampte geskiet

‘n Senior polisiebeampte is in die Venda gebied doodgeskiet en sy staatsvoertuig is gesteel.

Die polisie het by Venda Universiteit die verdagtes opgemerk en in ‘n jaagtog en skietgeveg  is ‘n konstabel gewond.

Die verdagtes is egter nog steeds op vrye voet.