Kampusse van Kaap Skiereiland Universiteit gesluit

Meer as 33 000 studente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie se studies is onderbreek nadat die instelling se kampusse gesluit is weens studente geweld.

Geen amptelike redes is verskaf nie, maar dit volg op eise van dekolonisering van kurrikulums en klasgeld dispute.