Bendelede steek verdagte dood buite hof

Twee bendelede het helder oordag ‘n verdagte buite die Athlone hof met messe doodgesteek.

Sekuriteitswagte en polisiebeamptes van die polisie stasie was te laat om die voorval te verhoed.

Twee verdagtes in hul vroeë twintiger jare is kort daarna gearresteer.