Daily Archives: October 31, 2017

Ons kan steeds!

Die landwye protesoptrede teen plaasterrorisme, het ‘n paar positiewe gevolge waarvan ons, maar ook ons vyande, gerus kan kennis neem. As ons kyk na die deelnemers daaraan, en die taal…

Vragmotors ploeg in boere

Terwyl boere landwyd vreedsaam en ordelik betoog het teen plaasterrorisme, het ‘n ongeluk by Middelburg in Oos-Transvaal ‘n wrang smaak gelaat. Terwyl boere en ander lede van die gemeenskap besig…

Boere ruk vreedsaam op

Boere het landwyd opgeruk in die sogenaamde Swart Maandag proteste teen plaasterrorisme. Waar daar aanvanklik ‘n betoging in die Kaap beplan is, het boere en gemeenskappe landwyd spontaan hulle eie…

Goeie raad aan boere

Al die organisasies, indiwidue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en…

Wanneer word menings rassisme?

Die doodkissaak het verskeie menings uitgelok. Twee van die belangrikste menings was die van die DA en die land se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa. Die blanke vyandige politieke party, die DA,…

Buthelezi tree uit politiek

Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi, het sy uittrede aangekondig. Hy sal tydens die volgende nasionale konferensie van die IFP uittree. Hy sal opgevolg word deur Velenkosini Hlabisa wat…

Skerp verhoging van brandstof in Desember Maand

Na die verhoging van brandstof op 1 November 2017 is verbruikers gewaarsku deur die AA dat daar in Desember ‘n groot verhoging van brandstof in die pyplyn is. Die rand…

Polisiewapens te koop

‘n Polisiebeampte is in Natal gearresteer op moontlike klagtes dat hy polisie vuurwapens en ammunisie verkoop het. Die Valke het toegeslaan en wapens, ammunisie, koeëlvaste baadjies, polisie uniforms en pepersproei…

Kleiner maar duurder

Die verbruiker word weereens ingedoen met die formaat waarin sekere kommoditeite aangebied word. Koeldrank verspreiders het reeds weggedoen met hul blikkies van 340ml inhoudsmaat en dit vervang met houers van…

Poskantoor en Sassa skei

Die SA Poskantoor is nie in staat om die maandelikse toelaes te betaal nie, aldus die minister van sosiale ontwikkeling, Batabhile Dhlamini. Sassa het minder as vyf maande tyd om…

Sekerheidswagte staak

Die Chub sekerheidsmaatskappy se sekuriteitswagte het begin met ‘n 48-uur staking. Die staking gaan oor bystand toelaes van R1 000 per maand asook ‘n vervroegde salarisverhogingsdatum van 1 September in…

Tik laboratorium gesluit

Die Valke en SAPD het een van die grootste tik vervaardigingslaboratoriums gesluit, na ‘n klopjag in Oos London. Tik ter waarde van meer as R 30 miljoen is gekonfiskeer.

Geldmag vs Gigaba

Die Oppenheimers het ‘n hofaansoek gewen waarin hulle gevra het om ‘n privaat terminaal te gebruik by OR Tambo lughawe vir hul Fireblade maatskappy. Gigaba het in Januarie 2016 as…

Kataloniese leiers soek asiel

Die afgesette president Carles Puigdemont van Katalonië en sowat vyf ander leiersfigure uit die streek is tans in België, klaarblyklik met die bedoeling om asiel te vra. Volgens die koerant “De…

Skandaal hang oor Britse parlement

Die moontlikheid dat Brittanje se Konserwatiewe Party regering in ’n ernstige skandaal betrokke mag wees, sal binnekort deur ’n ondersoekspan nagegaan word. Bewerings word gemaak dat sowat 35 parlementslede van…

Meer Clinton skandale bekend

Die leuens waarmee Hillary Clinton in die presidentsverkiesing se veldtog geloop het om president Donald Trump te beswadder, het nou na haar geboemerang. Ondersoeke wat nou afgehandel is toon dat …

Ysland gedwing tot koalisiegesprekke

Ysland het pas ’n tweede blitsverkiesing gehou gedurende die jaar, en met die jongste uitslae bekend, blyk dit dat die land vir ’n eerste keer ’n koalisieregering kry. Die konserwatiewe…

Australiese parlement in krisis gedompel

Die Australiese hooggeregshof het bevind dat die adjunkpremier van die koalisieregering onwettig in sy amp is weens dubbele burgerskap. Barnaby Joyce, wat die amp van adjunkpremier beklee, het dubbele burgerskap…

Japan beplan vrye handelsakkoord

Kort nadat die Japanse premier, Shinzo Abe, met ’n groter meerderheid verkies is as eerste minister van sy land, het die berigte bekend geword dat hy en die Amerikaanse president…

Venezuela probeer finansies regruk

Die president van Venezuela, Nicolas Maduro, het sy minister van ekonomiese sake vervang en ook ’n nuwe voorsitter van die Sentrale Bank aangestel. Die president het by wyse van ’n…