Daily Archives: October 30, 2017

Swart boere

Skielik word daar ‘n groot kwessie van gemaak dat swart boere kastig min plase besit. Dit is skaamtelose politiek gebaseer op leuens wat kwaadwillig verkondig word. Dit is vir my…

Die strewe na soewereiniteit (deel een)

In die volgende paar aflewerings wil Die Vryburger sy lesers bewus maak van die baie volke in Europa wat smag na soewereiniteit, maar weens baie uiteenlopende redes onderdruk word.  …

Ekonomiese aanduiders : 30 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.25 ( R14.25) Rand / euro  R16.59 ( R16.59) Rand / Britse pond R18.71 ( R18.71) Brent Ruolieprys per vat $59.30 ( $59.30) Goud per fyn-ons…

Boere sê genoeg is genoeg

Boere oor die hele land heen se gemoedere loop hoog na die vlaag plaasaanvalle die afgelope tyd. Veral Wes-Kaapse boere is ontnugterd omdat die plaasterrorisme ook na hulle oorgespoel het,…

Plaasterrorisme is reeds ‘n noodtoestand

Die HNP het die naweek by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die aanvalle…

Nuusflitse

SAW soldaat skiet kollega in Kongo ‘n Vroue weermaglid is in die DRK geskiet deur ‘n kollega.  Die manlike kollega het daarna probeer om selfmoord te pleeg maar was onsuksesvol….

SAID baas maak 180 grade omkeer

Tom Moyane, die vyfde SAID kommissaris sedert 1994, is in ‘n hoek gedruk deur die ouditeur-generaal se verslag. Dit kan gebeur dat SAID die eerste keer in die geskiedenis ‘n…

Durban se onbevoegde bestuurders

Die Durbanse stadsraad ondervind voortslepende probleme met verbruiker se rekeninge en die afsny van elektriese toevoer. Dit vind plaas weens die feit dat die bestuur van die stad se inkomste…

Doodskis vonnis is dubbele standaarde

Die VF Plus is van mening dat die strawwe wat opgelê is aan twee mans in die sogenaamde ‘doodskissaak’ buitensporig is en dat dit dubbele standaarde skep wat rassepolarisasie in…

Staat kan nie gratis onderwys bekostig nie

Die Heher kommissie verslag van meer as 700 bladsye oor hoër onderwys het aangetoon dat gratis tersiêre onderwys nie haalbaar is in die nabye toekoms nie. Die verslag het uitgelek…

Sigarettevervaardiger befonds Dlamimi-Zuma

Dit het die naweek aan die lig gekom dat Adriano Mazzotti bydra tot Dlamini-Zuma se veldtog om as president van die ANC oor te neem. Mazzotti is ‘n omstrede sigarette…

Rassehaat uitsprake toe Voortrekkers weggejaag word

Die VF Plus veroordeel die uitsprake van blatante rassisme en rassehaat in die Tshwane-metroraad na aanleiding van die besoek van ʼn groep Voortrekkers aan die raad ten sterkste, sê Sakkie…

Oostenrykse koalisiegesprekke duur voort

Die twee konserwatiewe en nasionalistiese partye in Oostenryk het Vrydag hul eerste rondte samesprekings gehad met die vooruitsigte om Maandag ’n tweede rondte te hervat. Die konserwatiewe Volksparty van die…

Trump stel geheime dokumente vry

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die afgelope naweek in ’n memorandum bekendgemaak dat hy alle dokumente oor die moord op John F. Kennedy vrygestel het. Op versoek van die…

Spanje neem beheer oor Puigdemont se amp

Die Spaanse premier, Mariano Rajoy, het die afgelope naweek aangekondig dat hy amptelik die beheer oorgeneem het oor die werksaamhede van president Carles Puigdemont van die onafhanklike Republiek van Katalonië….

Republiek Katalonië kom tot stand

Die krisis rondom Katalonië oor moontlike onafhanklikheid was Vrydag in ’n warboel van onduidelikheid en besluiteloosheid wat die kiesers frustreer en opstandig maak. Die Spaanse regering het gedreig met toepassing…

Noord-Korea word groter gevaar

Die Amerikaanse minister van verdediging, Jim Mattis, sê die bedreiging van ’n kern missielaanval deur Noord-Korea is aan die toeneem. Minister Mattis het besoek gebring aan Suid-Korea waar hy en…

EU staan steeds by premier Rajoy

Die Europese Unie bly by sy aanvanklike besluit om die Spaanse premier, Mariano Rajoy, te ondersteun en geen erkenning te gee aan die eensydige onafhanklikheid van die nuwe Kataloniese Republiek…

Wêreld Nuusflitse – 30 Oktober

Turkye Die veiligheidsmagte in Turkye het 49 mense wat vermoedelik vegters van die Islamitiese Staat is, in hegtenis geneem wat besig was om gereed te maak vir ’n aanval tydens…