Daily Archives: October 26, 2017

Ekonomiese aanduiders : 9 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R13.75) Rand / euro  R16.60 ( R16.17) Rand / Britse pond R18.63  ( R18.86) Brent Ruolieprys per vat $58.44 ( $58.33) Goud per fyn-ons…

Gees van Bittereinders leef voort

Die HNP sal voortgaan om Afrikanernasionalisme lewend te hou en aan te wakker en by ons volksgenote die wil en besef van volksvryheid wakker te maak; om ons volk se…

Begrotingstoespraak: SA op pad na rommelstatus

Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die…

Neurenberg-tipe vervolgings op pad

Die vrees dat Neurenberg-tipe vervolgings Suid-Afrika se voorland kan wees, is versterk met die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag om veiligheidspolisielede te vervolg oor die dood van Ahmed Timol. Die…

Sewe gearresteer by Kovsies

Soos gister berig het die moeilikheidmakers weer begin met hul streke by universiteite. Sewe studente is by die Qwa-Qwa kampus van die Universiteit van die Vrystaat gearresteer. Volgens die gearresteerdes…

ANC lede krabbel terug

ANC lede in die parlementêre komitee oor justisie, het teen ‘n voorstel gestem dat daar ondersoek gedoen moet word of die Openbare Beskermer geskik is om haar werk te verrig….

Zandspruit “inwoners” versper Beyers Naudeweg

Plakkers van die Zandspruit area het Beyers Naudeweg versper met brandende bande uit protes nadat City Power onwettige elektrisiteitskoppelings ontkoppel het. Dit is die hoeveelste keer dat verkeer ontwrig en…

Voormalige PetroSA bestuurder in hof

‘n R60 miljoen bedrog saak word in Bellville se hof aangehoor teen ‘n vorige PertroSA bestuurder, Matshidiso Mogashoa. Sy word aangekla van bedrog, diefstal en geldwassery wat na bewering tussen…

Minister kry slae in hof

Die voormalige minister van binnelandse sake, Hlengiwe Mkhize, het slae in die hooggeregshof in Pretoria gekry en moet nou ook die koste betaal. Die probleem daarmee is egter dat die…

Aanstelling van offisiere in spervuur

Die hoof van die bestuur, misdaad en regsafdeling van die Instituut van Sekekerheid Studies (ISS) het in ‘n persverklaring bevestig wat Die Vryburger menige kere aangeraak het nl, dat leiers…

Die onreg teen Separatiste

Spanje se reg om Katalonië sy vryheid te gun en toe te laat, is selfs deur Rusland bevraagteken en het die Weste beskuldig van dubbele standaarde. President Vladimir Poetin sê…

Trump was reg oor FBI-baas

James Comey, die voormalige baas van die Amerikaanse FBI, wat deur president Donald Trump afgedank is, het vroeg vanjaar ’n groot opskudding veroorsaak, en almal het die president verkwalik vir…

Sjina bou die wêreld se grootste stad

Xiongan is in aanbou, en sal binne enkele jare die wêreld se grootste stad wees wat op ’n oppervlakte van meer as 2 000 vierkante kilometer sal bestaan. Dit beteken…

Duitse Bundestag nuut saamgestel

Vir die eerste keer in ’n lang tyd lyk die samestelling van die Duitse Federale Parlement (Bundestag) aansienlik anders as waaraan die volk tot nou toe gewoond was. Daar is…

Republikein bedank as senator

Senator Jeff Flake van die Amerikaanse deelstaat Arizona het bekend gemaak dat hy sy bedanking ingedien het omdat hy nie medepligtig wil wees aan die optrede van president Donald Trump…