Daily Archives: October 25, 2017

Misdaadland

Die vrystelling van die misdaadsyfers deur die grootpraterige minister van polisie, was maar net die bevestiging van wat elke inwoner (en meeste toeriste) van Suid-Afrika al weet en beleef. Een…

Ekonomiese aanduiders : 25 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.75 ( R13.68) Rand / euro  R16.17 ( R16.10) Rand / Britse pond R18.86 ( R18.08) Brent Ruolieprys per vat $58.33 ( $57.37) Goud per fyn-ons…

Gromar tennisspelers vaar goed by SA tenniskampioenskappe

Onlangs het die BCVO se landswye tenniskampioenskappe plaasgevind te Pretoria.  Die spanning het hoog geloop tydens die uitdunne, maar Gromar se leerlinge wat deel van die Oos-Transvaal tennisspan was, het…

Marne de Jager maak geskiedenis:

Marne de Jager, ‘n graad 11 leerling van CVO Gromar privaatskool, het geskiedenis gemaak deurdat sy die eerste leerling van CVO Gromar is wat verkies word om vir die Bokkie…

Doodskis propaganda

Die veelbesproke doodkis saak het in ‘n volslae politieke propagandaveldtog ontaard in die hofsaak wat die week plaasgevind het. Die klaer erken dat hy werkloos is en deur die ANC…

Plaasmoorde styg onrusbarend

Volgens TLU SA se statistiek, steek 2017 sleg af in vergelyking met die situasie dieselfde tyd verlede jaar. In 2016 is 295 aanvalle en 52 moorde geregistreer terwyl die ooreenstemmende…

Skolewet kan basiese onderwys vernietig

Die wysigingswetsontwerp op die Skolewet kan vernietigend wees vir basiese onderwys en skole in Suid-Afrika en die VF Plus sal dit op elke manier moontlik in die parlement beveg om…

Sport konfederasie mors R 2,9 miljoen

Die SA Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee het reeds R2,9 miljoen spandeer in ondersoeke na drie senior bestuurders se optrede. Hoofuitvoerende beampte, Tubby Reddy, is reeds in Julie geskors met…

Universiteit Kaapstad ontwrig

Meer as 1000 studente het klasse ontwrig by Universiteit Kaapstad met hul eis vir gratis hoër onderwys. Lesings is ontwrig deur die sogenaamde FeesMustFall aktiviste. Dit is tyd vir eksamens…

Strafregstelsel laat mense in die steek

Suid-Afrika se strafregstelsel laat die mense van die land klaaglik in die steek, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het in ʼn parlementêre debat oor…

Minister meen polisie is “lui”

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, beskryf die polisie se pogings om misdaad te bekamp as “lui”. Hy meld dat die polisie die landsburgers in die steek laat en dat…

Staat moenie in huistug inmeng

Die staat moet daarteen waak om op ʼn oordrewe wyse aan die publiek voor te skryf hoe hy in sy private omgewing moet optree. Dit is nie die staat se…

500-jarige Hervormingsfees op 31 Oktober

  Die jaar het reeds ver gevorder en die hoogtepunt van die feesviering vir die 500 jarige herdenking van die Hervorming, is baie naby, sê die Calvinistiese Alliansie (CA) in…

Terroriste speel hul grootste troefkaart

Terwyl die kalifaat van die Islamitiese Staat (IS) terroriste besig is om geheel in duie te stort, het Al Kaïda ingetree en begin werk aan ’n “terugkeer” program. Om die…

Wildevarke val mense aan

Twee wildevarke het die naweek huismense in die Duitse stad, Heide, aangeval en beseer, waarvan een persoon ’n vinger verloor het. Heide is geleë in die deelstaat Sleeswyk-Holstein, en die…

Trump se teenstanders staan saam

Barack Obama, Jimmy Carter, George HW Bush, Bill Clinton and George W Bush het besluit om saam te staan en ’n boodskap van eenheid en bemoediging uit te stuur. Die…

Argentinië se president behaal reuse oorwinning

Die konserwatiewe president Mauricio Macri van Argentinië het sy meerderheid vergroot in die pas afgelope verkiesing wat as ’n referendum beskou is. President Macri het etlike jare gelede groot politieke…

Kurz stel president in kennis

Na afloop van talle gesprekke met die verskillende politieke partye in Oostenryk, het die 31-jarige leier van die Volksparty besoek afgelê by die land se president. Sebastian Kurz het afsonderlike…

Katalonië – Wat Nou?

Die Spaanse regering se besluit om Artikel 155 van die Grondwet vir die eerste keer ooit in werking te stel teen die regering van Katalonië, het die separatiste nie moedeloos…

Wêreld Nuusflitse – 25 Oktober

Vlaandere In Vlaandere is dit verbode om Frans te gebruik in die werkplek, en daarmee word die Vlaamse taal doeltreffend beskerm.   Singapoer Die oorbevolkte en wêreld se digsbevolkte stad,…