Daily Archives: October 24, 2017

Op die volksakker – Ongerieflike knyptang

Week na week word die Afrikaner verguis – aangesien die grondwet ons as tweedeklas kategoriseer, is dit “regmatig”, geoorloof in die “regstaat”. Noodwendig trek mense saam en soek harder na…

Ekonomiese aanduiders : 24 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.68 ( R13.67) Rand / euro  R16.10 ( R16.09) Rand / Britse pond R18.08 ( R18.04) Brent Ruolieprys per vat $57.37 ( $57.75) Goud per fyn-ons…

Fondsinsameling vir arm volksgenote

Die regeringsbeleid van swart bevoordeling, lei daartoe dat steeds meer volksgenote hulle werk en bates verloor en in armoede verval. Vir meer as 25 jaar is Volkshulp 2000 die organisasie…

Fiskale Kommissie voorgestel as waghond oor beleid

Suid-Afrika beleef tans ʼn ongekende ekonomiese krisis vanweë die wanbestuur en vergrype van die ANC-regering. Die VF Plus het teen hierdie agtergrond ʼn deeglike fiskale beleidsraamwerk saamgestel met innoverende voorstelle…

Minister vra respek vir polisie

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het gevra dat die manne in uniform gerespekteer moet word. Volgens hom  is daar wette en dit sal toegepas word. In die apartheidsdae is…

Amptenare vermors R166 miljoen

Dit het aan die lig gekom dat amptenare van Limpopo R166 miljoen betaal het vir ‘n stuk grond wat slegs R8 miljoen werd is. Die amptenare betrokke beskuldig die LUK…

Lyfstraf nou misdaad

Die uitspraak van die hooggeregshof, dat ouers nie meer lyfstraf mag toepas nie, baan die weg vir afbreking van ouer gesag, waarsku opvoedkundiges. Daar word geen onderskeid gemaak tussen straf…

M-Net kanselleer kontrak

Die kanaal TV stasie, M-Net, het hul werwingsagentskap afgedank na die sogenaamde “Wit–advertensie”. Ambit Recruitment se kontrak is Sondag beëindig aangesien die advertensie “rassisties, onwettig en skandelik” sou wees. M-Net…

Premier van Sakse bedank onverwags

Die Christen Demokratiese Unie se premier in die Duitse deelstaat Sakse het onverwags sy bedanking ingedien. Premier Stanislaw Tillich het bedank nadat ’n “skrikwekkende” swak vertoning van sy party gedurende…

Japan ontdek reuse grot op maan

Japanese wetenskaplikes van die Ruimtevaart Buro het ’n reuse grot ontdek op die maan, wat moontlik in die verre toekoms as ’n ruimte basis ingerig kan word. Die besonderhede is…

Heliumballonne hou Internet staande

Na die erge storms die kommunikasie netwerke in Puerto Rico totaal verwoes het, het die mense nou reeds vir weke lank geen telefoon, selfoon of Internet nie. Slegs Google kon…

Reuse eiertekort in Europa

Duisende lêhenne moes van kant gemaak word in verskeie state van Europa weens die uitbreek van voëlgriep en was talle besighede skielik sonder voldoende voorraad. Die Europese verbruikers kan verwag…

Japanse premier seëvier in verkiesing

Die Japanese eerste minister, Shinzo Abe, het met ’n vergrote meerderheid die vervroegde algemene verkiesing in die land gewen. Die premier het die verkiesing vervroeg om sy mandaat te verstewig…

Noord-Italië stem oorweldigend JA

Die streekpresident van Veneto en Lombardye, in die noorde van Italië, het ’n klinkende Ja-stem oorwinning gekry vir sy beoogde doelwit om meer outonomiteit vir die gebied te kry. Die…

Kanselier Kurz neem leiding in Oostenryk

Die nuutverkose kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz, het met ’n kort gesprek die moontlikheid van ’n koalisie met die vorige regeringshoof, kanselier Christiaan Kern, van die tafel gevee. Kern het…