Daily Archives: October 23, 2017

Kommuniste steeds sterk

Die ANC staatshoof Jacob Zuma se jongste kabinetskommeling, is niks anders ne as ‘n verstewiging van sy persoonlike mag, sonder dat hy enigsins daarmee ‘n beleidsverandering of verandering in ideologie…

500 Jaar Vreugde!

Ef. 2:8  Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; God hou self sy kerk in stand!…

Velroom-rassisme

Sopas is ‘n velroom in lande soos Nigerië, Ghana en Kameroen vertoon waar ‘n swart vrou ‘n velroom aan haar arms smeer en verklaar dat dit haar vel ligter maak…

Alsemkruid / Artemisia absinthium

  Alsemkruid is dierevriendelik en dien ‘n goeie doel as die takkies onder die diere se beddegoed geplaas word want dit hou vlooie en bosluise weg. Daarom is dit nogal…

Koekies vir Kersfees

Die tyd vir kleinkoekies bak vir Kersfees kom nader. Hier is solank ‘n maklike grondboontjiebotter koekie resep. Die resep lewer omtrent 16 koekies, verdubbel gerus die resep want hierdie koekies…

Motorrubriek – Honda CR-V 1.5T awd Exclusive

  Die nuwe Honda CR-V awd Exclusive is die vyfde in die reeks wat beskikbaar gestel is. Alhoewel daar ‘n aansienlike prysverhoging is, is dit nogtans die moeite werd. Veral…

Ekonomiese aanduiders : 23 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.67 ( R13.58) Rand / euro  R16.09 ( R16.04) Rand / Britse pond R18.04 ( R17.79) Brent Ruolieprys per vat $57.75 ( $57.23) Goud per fyn-ons…

Eiertekort verwag

Die jongste vlaag voëlgriep, het daartoe gelei dat soveel lêhenne van kant gemaak moes word, dat ‘n tekort aan eiers voorsien word, wat die prys vir verbruikers die hoogte kan…

Zuma kan bly onder Dlamini-Zuma

As daar ooit enige twyfel was oor die verhouding tussen die huidige ANC-leier, Jacob Zuma en sy eks-vrou, Nkosazana Dlamini-Zuma, het laasgenoemde dit finaal uit die weg geruim. Dlamini-Zuma het…

DA verswart verder

Die DA se strewe om soveel moontlik swart kiesers te trek sodat hy die ANC tot onder 50% steun in 2019 kan dwing, is besig om hom van sy blanke…

Vals sertifikate, dokters en lisensies

Ses “mediese dokters” is in Johannesburg gearresteer in verband met mediese sertifikate wat uitgereik is aan voertuigbestuurders wat nie geskik is om ‘n voertuig te bestuur nie. Twee ongelisensieerde radioloë…

Onderwys in geldkrisis

Die Gautengse onderwysdepartement is in ‘n finansiële krisis. Weens dié feit sal slegs matrikulante in 2018 tablette ontvang. Dit kos die departement jaarliks duisende rande om die tablette te herwin,…

Wits nou Rooi

Die pienkste universiteit van Suid-Afrika het nou gekry waarvoor liberaliste hulle oor jare heen beywer. Die rooi EFF het 12 van die 15 setels verower het  met die verkiesing van…

Talle vas oor renosters

Ses en dertig verdagtes tussen die ouderdomme van 22 en 40 is die laaste tyd gearresteer op klagtes van handel in renosterhoring en renosterstroping. Die verdagtes is in die Oos-Transvaal…

“Wit advertensie” veroorsaak groot gehuil

‘n Advertensie waarin ‘n “wit Engelssprekende kandidaat” gesoek word, het ‘n groot oproer op sosiale media veroorsaak. Die pos sou klaarblyklik by M-Net wees en die advertensie is gedoen deur…

Koko verhoor sloer

Eskom se dissiplinêre verhoor rondom Matshela Koko is uitgestel nadat Eskom se prokureur afgedank is. Daar moet nou eers na ‘n plaasvervanger gesoek word voor die saak aangehoor kan word….

Russe het houvas op Zuma

‘n Hooggeplaaste Russiese afvaardiging het skynbaar met Jacob Zuma ‘n ontmoeting gehad het voor die jongste  kabinetskommeling. Die ontmoeting sou plaasvind om aan Zuma opdrag te gee om te verseker…

Russiese dame daag president Poetin

As die Kremlin gedink het hulle maak seker dat president Vladimir Poetin geen opponent het in die presidentsverkiesing van Maart 2018 nie, moet hulle kennis neem van die jongste verwikkelinge….

EU onbetrokke by Spaanse krisis

Die Europese Unie het in ’n verklaring gesê die leiers van die organisasie sal nie betrokke raak by die krisis van Spanje nie, en stel hulle vertroue in die regering…

Vryheidsvlam spring op in Italië

Dit is nie net Katalonië en die Koerde wat smag na onafhanklikheid nie, want Sondag het die kiesers van Lombardye en Veneto in Italië ook na die stembus gegaan om…

Tsjeggiese Republiek kry nuwe premier

Die Tsjeggiese Republiek het die afgelope naweek ’n algemene verkiesing gehad om ’n nuwe regering te kies. Die miljardêr, Andrej Babis, het met sy beweging wat “Ja” gedoop is, die…

Kataloniërs onttrek hul geld uit banke

Die Spaanse regering het aangekondig dat Katalonië in Januarie 2018 weer na die stembus moet gaan, maar hierdie keer om ’n nuwe streeksregering te kies. Dit volg nadat die separatiste…

Mugabe benoem en afgedank as Wêreld Gesondheid ambassadeur

Die Wêreld Gesondheid Organisasie het die diktator, Robert Mugabe, van Zimbabwe benoem as die organisasie se “morele ambassadeur”. Die aankondiging het skokgolwe deur gesondheid organisasies regoor die wêreld  veroorsaak en…

Katalonië se outonomie beëindig

Spaanse ministers sal van Maandag, 23 Oktober, die beheer oorneem van die deelstaat Katalonië en sal die gebied bestuur tot ’n nuwe verkiesing vir die streek gehou is wat binne…

Wêreld Nuusflitse – 23 Oktober

Somalië Die motorbomontploffing in Somalië het sover die lewens van 258 mense geëis en honderde het ernstige beserings opgedoen, en duisende keer nou eers teug na hul woonplekke nadat hulle…