Daily Archives: October 20, 2017

Ekonomiese aanduiders : 20 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.56) Rand / euro  R16.04 ( R16.04) Rand / Britse pond R17.79 ( R17.79) Brent Ruolieprys per vat $57.23 ( $57.23) Goud per fyn-ons…

Agri SA moet ophou praat

Die landboubedryf, wat ‘n uiters belangrike rol in die privaat sakesektor en die ekonomie vervul, kan nie net aanhou om met die regering te praat oor die bedreigings wat sy…

Apartheid geblameer vir KZN moorde

Volgens die ANC se voorsitter in Natal, Sihle Zikalala, moet die geweld en dood van politieke figure in die provinsie die afgelope tyd, toegeskryf word aan apartheidsera operateurs. Volgens hom…

Lichtenburg op gereedheidsgrondslag

Gemoedere in die Wes-Transvaalse dorp loop hoog nadat Jaco du Plooy, ‘n plaaslike besigheidsman, borgtog van R20 000 toegestaan is in die saak waarin beweer word dat hy ‘n 15-jarige…

Danny Jordaan in soeklig

Danny Jordaan, SAFA sokkerbaas, word daarvan beskuldig dat hy ‘n gewese ANC LP en sangeres 20 jaar gelede verkrag het. Jennifer Ferguson het op sosiale media die beskuldiging  gemaak teen…

FBI ondersoek geldwassery

Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) in die VSA is besig is om ondersoek in te stel na die multimiljoen rand kontrakte wat die Guptas deur Transnet verkry het. Geld…

Peter Hain wil ANC en Guptas beveg

Die anti-apartheidsaktivis, Peter Hein, vra nou skielik dat individue ondersoek moet word vir grootskaalse geldwassery. Die persone wat hy ondersoek wil hê, sluit in hoofman Zuma, sy eks Dlamini-Zuma, Eric…

Veilige stede in die wêreld

In ‘n studie oor watter stede die veiligste is in die wêreld het Johannesburg die 50ste plek behaal en is die derde swakste stad in vergelyking met Midde-Oosterse en Afrika…

Neopotisme of nie?

Die nuwe voorsitter van die SAUK raad, Bongumusa Makhathini, het bedank uit die Stigting van een van Zuma se vrouens waarop hy gedien het. Die adjunkvoorsitter, Febe Potgieter-Gqubele, is ‘n …

Gigaba betrek in ondersoek teen korrupsie

Akademici wat die staatskaping ondersoek het, het parlementslede gewaarsku dat die vlak van bedrog kommerwekkend is en wetstoepassingsagentskappe aangeraai om dringend op te tree teen oortreders. Prof. Anton Eberhard van…

PnP gee skuld aan verbruikers

Pick n Pay is steeds besig om te herstel van sy program waar vrywillige skeidingspakkette aangebied is aan werknemers. Tien persent van sy werksmag is pakkette aangebied wat die maatskappy…

Noord Korea se dubbelpratery verwar

Die kommunistiese regime in Noord-Korea se woordvoerder, Kim In Ryong, het in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gesê sy land is ten gunste van ’n kernwapen vrye wêreld. Hy…

Rusland vervang talle streek goewerneurs

Talle stroke in Rusland se goewerneurs is afgedank wat beskou word as ’n voorsorgmaatreël vir die komende presidentsverkiesing in 2018. Die Kremlin het 11 goewerneurs oor die afgelope twee weke…

Spanje moet wegbly uit Katalonië

Die president van Katalonië, Carles Puigdemont, het in ’n verklaring gesê as Spanje die outonomie van die gebied opskort, sal sy regering onmiddellik ’n formele onafhanklikheidsverklaring uitroep. President Puigdemont het…

Spanje woedend oor Belgiese vermaning

Die regering van eerste minister Mariano Rajoy in Spanje het woedend gereageer op die vermaning van die Belgiese eerste minister, Charles Michel, oor die hantering van die Kataloniese krisis. Premier…

Politieke skokgolf tref Nieu-Seeland

Die leier van die nasionalistiese Nieu-Seeland Eerste Party het aangekondig dat hy saam met die Arbeidersparty in ’n koalisie regering sal dien. Die aankondiging bring wel ’n einde aan ’n…

Miljardêr staan as Tsjeggiese president

’n Miljardêr in die Tsjeggiese Republiek het etlike weke gelede eers aangekondig dat hy hom verkiesbaar stel as kandidaat in die land se presidentsverkiesing. Andrej Babis is bekend in sy land…

Spanje wil Artikel 155 aktiveer

Nadat die sperdatum vir Katalonië se terugvoer aan Madrid verstryk het, is die kantoor van die Spaanse eerste minister besig om ’n buitengewone vergadering te skeduleer om oorweging te gee…