Daily Archives: October 19, 2017

Ekonomiese aanduiders : 19 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.56 ( R13.39) Rand / euro  R16.00 ( R15.77) Rand / Britse pond R17.92 ( R17.67) Brent Ruolieprys per vat $58.15 ( $57.88) Goud per fyn-ons…

Minister minag parlement

Die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar die gramskap van die portefeuljekomitee op die hals gehaal nadat sy nie opgedaag het vir ‘n vergadering. Ook SASSA, wat…

Dudu uiteindelik afgedank

Die omstrede voorsitter van die SAL raad, Dudu Myeni, is uiteindelik afgedank. Die lugredery is egter sodanig in finansiële probleme onder haar bestuur, dat ekonome nie glo dat die nuwe…

Weermag kan nog Mariakas veroorsaak

Die minister van polisie se versoek om die weermag te ontplooi om die polisie by te staan met die bekamping van misdaad is ʼn erkenning dat die polisie nie meer…

Zwane maak benoude spronge

Die minister van minerale hulpbronne, Mosebenzi Zwane, maak benoude spronge om sy aandeel in staatskaping en spesifiek met betrekking tot die Vrede-suiwelprojek in die Vrystaat te verbloem. So sê mnr….

Tientalle terroriste gedood in Jemen

Die Amerikaanse weermag se woordvoerder in Jemen het pas aangekondig dat tientalle Islamitiese Staat terroriste by ’n opleidingskamp gedood is tydens ’n lugaanval deur die VSA lugmag. Amerika het hul…

Russe inisieer “kripto-roebel” teenoor bitcoin

Rusland wil die invloed van die virtuele geldeenheid, bitcoin, probeer uitskakel deur ’n alternatiewe Internet betaalmiddel, die kripto-roebel, as alternatief aan Russiese belangstellendes te verhandel. Vir Rusland is die Internet…

Sjina hou vyfjaarlikse kongres

Die kommunistiese president Xi Jinping van Sjina het Woensdag die 19 de nasionale kongres van die Kommunistiese Party, wat vyfjaarliks gehou word, geopen met ’n lang toespraak. Hy het in…

Kataloniërs weier “oorgawe”

Terwyl Madrid bereid is om tot vandag te wag op ’n JA of NEE van Katalonië as duidelike antwoord of die streek wel onafhanklikheid verklaar het al dan nie, het…

Venezuela verkiesing nie regverdig nie

Die opposisieparty in Venezuela het verwag om die verkiesing van Sondag te wen, maar die diktator van die land het al die belangrikste setels verower. Die Sosialiste Party se oorwinning…