Daily Archives: October 17, 2017

Integrasie – Dwang

Integrasie gaan altyd gepaard met dwang. As jy nie saam met ander volke aan ‘n gemengde verkiesing uit ons almal se belastingfondse wil deelneem nie, word jy die vryheid ontsê…

Steve ala Helen Zille

In sy nuutste publisiteitsfoefie het Steve Hofmeyr op ‘n besige kruising van ‘n pad in Pretoria ‘n nuwe lied die lig laat sien.  Groot bohaai word gemaak oor die hommeltuig…

Perspektief: ʼn Regte padkaart na volksvryheid

In die vorige rubriek is verwys na die noodsaak van die korrekte grondslag as enigste vertrekpunt onderweg na volksvryheid. “Vertrekpunt” impliseer dat ons weet waarheen ons wil gaan, anders raak…

Brexit stuur af op botsing

Die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk stuur af op ’n botsing voor die einde van hierdie jaar as daar nie ’n tussenganger intree nie. Talle EU-amptenare sê die deur…

Ekonomiese aanduiders : 17 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.33 ( R13.29) Rand / euro  R15.71 ( R15.70) Rand / Britse pond R17.67 ( R17.66) Brent Ruolieprys per vat $57.82 ( $57.79) Goud per fyn-ons…

Wees trots op verlede

Afrikaners moet nie skaam wees vir hulle verlede nie. Inteendeel, daar is meer om op trots te wees as om oor skaam te voel. Dit is die kern van die…

Die mislukking van grondgryp al duideliker

Die kommunistiesgesinde regime se doelwit om meer as 2 miljoen hektaar landbougrond oor te dra aan swartmense voor die einde van 2019, is ’n onhaalbare doelwit. Die opmerking is deur…

Nasionale DBV soek privaat vervolging teen Modise

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het aangetoon dat hul oorweeg om privaat vervolging in te stel teen Thandi Modise, die nasionale Raad van Provinsies se voorsitter. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het…

Lughawe misdaad verby?

Volgens die minister van polisie, Fikele Mbalula , is die dae verby van misdaad by lughawens nadat  ses verdagtes gearresteer is die naweek. Die verdagtes is gearresteer in verband met…

EFF dreig skool

Die EFF het Maritzburg College gedreig dat hul massa aksie in die gesig staar indien die skool dissiplinêr sou optree teen die swart matrikulante wat die gedragskode van die skool…

Jeugliga baklei oor ouderdom

Die ANC Jeugliga is in binnegevegte betrokke rondom leiers in die beweging wat reeds die ouderdomsgrens van 35 jaar verbygesteek het. Die hoofnar in die geveg is Colin Maine, of…

CASAC vra dat Abrahams afgedank moet word

Die Raad vir die Bevordering van SA se Konstitusie (Casac) het ‘n beroep gedoen op die parlement om hul konstitusionele magte te gebruik om Shaun Abrahams af te dank as…

Deursigtig of olierig?

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, het die afgelope maande elke keer die skuld op onderdane gepak sou daar sprake wees van transaksies wat nie deursigtig was of waar…

Duitsland se nuwe party bekendgestel

Dit is vasgestel dat die voormalige leier van die Alternatief vir Duitsland (AfD) Frauke Petry, wel betrokke is by die stigting van die sogenaamde “Blou Party” wat verlede week in…

Oostenryk kry sy jongste kanselier

Goeie dinge gebeur vinnig in Oostenryk. Mozart was kwalik ses jaar toe hy in Wene sy eerste konsert uitvoering voor die invloedryke keiserin, Maria Theresa, gelewer het. Sebastian Kurz, die…

Breekpunt vir Spanje en Katalonië

Die minderheidsregering in Madrid het geëis dat Katalonië tot Maandag tyd gegun word om meer duidelikheid te verstrek of die streek wel verlede Dinsdag onafhanklikheid verklaar het al dan nie….

Merkel vaar swak in deelstaat verkiesing

Die verkiesing in die Sakse deelstaat het gewys dat kanselier Angela Merkel se bewind op dun ys beweeg en enige dag in duie kan stort. Die uitslag in Laer Sakse…

Irak weermag herower Koerdiese gebied

Die weermag van Irak het na verstryking van die ultimatum aan Koerdiese vegters om te onttrek uit Kirkoek, na die streek beweeg en sonder geweervuur die gebied herower. Kirkoek, die…

Wêreld Nuusflitse – 17 Oktober

Somalië Twee hewige bomontploffings in die Somaliese hoofstad Mogadishu het die lewens van meer as 300 mense geëis en sowat 400 beseerdes is in oorvol hospitale behandel. Die ontploffings is…