Daily Archives: October 16, 2017

Op die volksakker – Onthou die waarheid

Om ons kinders die ware verloop van Suid-Afrika se onlangse geskiedenis te leer, raak gebiedend noodsaaklik. Kort na die hooggeregshof in ʼn duidelik polities gemotiveerde uitspraak die geweldenaar Timol se…

Hoender op die spyskaart

  Hier volg ‘n heerlike vullende hoendergereg. Hoender / ham met spinasie en pastagereg Bestanddele: 2 koppies gaar pasta (gekook volgend aanwysings op pakkie) 2 koppies gevlokte gaar hoender 2…

Blomkarnoelie / Cornus florida / flowering dogwood:

Die blomkarnoelie is ‘n pragtige sierboom in ons tuine. Dit dra die mooiste blomme in wit tot donkerpienk. Die blomkarnoelie is in die familie Cornaceae en die genus is Cornus….

Motorrubriek – Subaru Impreza 2,0i-S Lineartronic CVT

  Subaru is ‘n Japanese produk wat deur die jare ‘n reputasie van betroubaarheid opgebou het en alhoewel die Impreza nie ‘n renmotor is nie, is Subaru bekend vir die…

Ekonomiese aanduiders : 16 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.29 ( R13.44) Rand / euro  R15.70 ( R15.93) Rand / Britse pond R17.66 ( R17.84) Brent Ruolieprys per vat $57.79 ( $56.25) Goud per fyn-ons…

Peu Capital Partners en Tshwane Stadsraad kontrak ongeldig

‘n Volle regbank van die Noord Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die R950 miljoen kontrak vir voorafbetaalde elektrisiteit meters ongeldig is. Reeds in 2012, toe die tender onder ANC beheer…

Cheeky Watson kry sy dag

Die uitgesproke oudpresident van OP Rugby sal in Junie 2018 weer in die hof verskyn op aanklagte van bedrog en geldwassery. Cheeky Watson en vier ander, Nadia Gerwel, Steven Pistorius,…

Brande in Kalifornië woed steeds

Die verwoestende brande in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het reeds meer as 43 mense se dood teweeggebring, en honderde geboue is vernietig. Die brande woed reeds meer as ’n week,…

Drie ministers bedank in Roemenië

Die Eerste Minister van Roemenië,  Mihai Tudose, het nie net druk van sy mede partygenote en kabinetslede gehad nie, maar ook die Europese Unie het sy “verdraagsaamheid” met verskeie ministers…

Duitsers waarsku Trump oor Iran-akkoord

Die Duitse regering het president Donald Trump gewaarsku oor die moontlikheid om die 2015 kernooreenkoms met Iran nie te kanselleer of te onttrek daarvan nie. Duitsland het die ooreenkoms verdedig…

Terroriste vlug uit hulle hoofsentrum

Gedurende die afgelope naweek het die terroriste van die Islamitiese Staat (IS) op die vlug geslaan uit hul selfverklaarde hoofstad Raqqa in die noorde van Sirië. Sowat 120 vegters van…

Irak se weermag wil toeslaan op Koerde

Duisende troepe van die Irakse weermag en Koerdiese soldate gluur vir mekaar in die olieryke Koerdiese provinsie, Kirkoek, nadat die keerdatum verstryk het vir die Koerde om hulle onafhanklikheidsverklaring te…

Oostenryk beweeg na regs

Die eerste berigte wat ontvang is, toon dat die konserwatiewe Sebastian Kurz se Volksparty net meer as 30% van die stemme op hom verenig het, en die nasionalistiese Vryheidsparty het…

Wêreld Nuusflitse – 16 Oktober

Viëtnam Stortreën wat etlike dae duur het reeds die lewens van 54 mense geneem en die moontlikheid van nog sterftes is nie uitgesluit nie, terwyl hospitale oorvol word van beseerdes…