Daily Archives: October 13, 2017

Ekonomiese aanduiders : 13 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.44 ( R13.50) Rand / euro  R15.93 ( R16.03) Rand / Britse pond R17.84 ( R17.90) Brent Ruolieprys per vat $56.25 ( $56.94) Goud per fyn-ons…

Pensioenarisse protesteer

Honderde ontstelde Transnet-pensioenarisse het gisteroggend op Kerkplein in Pretoria bymekaargekom om meer uit te vind van hul hofsaak teen Transnet en om te hoor wat die parlement doen om hul…

Timol “vermoor”

Die voormalige terroristevegters juig oor die uitspraak van regter Billy Motlhe, wat bevind het dat Ahmed Timol vermoor is. Na sowat 40 jaar is die geregtelike ondersoek na Timol se…

Man poog om miljoene uit te smokkel

‘n Verdagte is op die Kaapse Internasionale Lughawe in hegtenis geneem toe hy  meer as R10 miljoen probeer uitsmokkel na Dubai. Dit is nie bekend of hy enige verbintenisse het…

Brand naby Kampsbaai

Nooddienste monitor ‘n brand in die OudeKraal-Kampsbaai gebied. Geen huise is tans in gevaar nie en ‘n helikopter word gebruik om die brand onder beheer te bring. Die Twaalf Apostels-hotel…

Zuma se D-dag

Vandag, Vrydag 13 Oktober, is Jacob Zuma se D-dag wanneer die Appelhof uitspraak lewer in die aansoek om verlof om te appelleer deur Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Zuma…

Polisie arresteer begrafnisgangers

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, is in ‘n erge verleentheid nadat hy vol bravade op sosiale media verkondig het dat ‘n groot deurbraak gemaak is in die Kaap. Volgens…

Betogings knou Noordwes

Die reeds sukkelende ekonomie van Noordwes is vandeesweek ‘n verdere hou toegedien met die uitgebreide gewelddadige betogings in die gebied, sê Fanie du Toit, die VF Plus se onderleier vir…

Doringdraad om kampus

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie is onbepaald gesluit na betogings en geweld die afgelope  maand. In die jongste verwikkeling is die Kaapstad kampus nou afgesper met lemmetjiesdraad om die…

Polisie aangeval in Vanderbijlpark

SAPD lede is in Vanderbijlpark aangeval deur uitlanders toe daar ‘n klopjag op ‘n verdagte dwelmhool gedoen is. Ses polisie beamptes is beseer in die skermutseling en moes stert tussen…

DG van Gesondheid soek nuwe geestesinrigtings

Die direkteur-generaal van gesondheid, Precious Matsoso, het tydens die ondersoek na die dood van 118 psigiatriese pasiënte by die Life Esidimeni fasiliteit, gesê dat hulle nuwe inrigtings soek. Levi Mosenogi…

Ontplooiing van SAW bevraagteken

Sekuriteitskenners meen dat die ontplooiing van weermaglede in sg. “misdaadkolle” nie die situasie gaan verbeter nie. Gareth Newman, hoof van die regs- en geweldsvoorkoming by die Instituut van Sekerheid Studies,…

Gordhan keelvol vir Zuma

Tydens ‘n konferensie in Kaapstad het die afgedankte minister van finansies, Pravin Gordhan, gesê dat sou Cyril Ramaphosa die ANC verkiesing as president wen in Desember, moet hy Zuma na…

Een eeu later, weldoener gesoek

’n Duitse soldaat van die Eerste Wêreldoorlog, slegs bekend as H. Held, se nasate word gesoek om ’n kosbare artikel aan hulle te besorg wat aan die offisier behoort het….

EU kies kant teen supermarkte

Die Europese Kommissie kies die landbouers se kant teen die uitbuiting van die magtige supermarkte in Europa, maar boere is steeds skepties oor die aangeleentheid. Die Europese kommissaris, Phil Hogan,…

Britte sal nuwe ooreenkomste sluit as Brexit platval

Die Verenigde Koninkryk sal nuwe handelsbande sluit met Amerika, Kanada en Meksiko indien onderhandelings en ooreenkoms met die Europese Unie misluk. Die oplossing kom te midde van die eerste minister,…

Trump benoem nuwe Veiligheid minister

Die Amerikaans president, Donald Trump, het Donderdag aangekondig dat die 45-jarige Kirstjen Nielsen benoem is as die nuwe Minister van Binnelandse Veiligheid in die plek van die afgetrede generaal John…

Irak sit groter druk op Koerde

Die sentrale regering van Irak het sy ekonomiese sanksies teen die Koerdiese regering verskerp nadat die streek in die noorde van Irak hulle onafhanklikheid verklaar het. Die Koerdiese volk het…

Nuwe politieke party in Duitsland

Die voormalige voorsitter van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland, dr. Frauke Petry, word deur die media verbind aan die nuwe party wat pas in Duitsland geregistreer is. Alhoewel haar naam…