Daily Archives: October 12, 2017

Ekonomiese aanduiders : 12 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.50 ( R13.67) Rand / euro  R16.03 ( R16.15) Rand / Britse pond R17.90 ( R18.04) Brent Ruolieprys per vat $56.94 ( $56.61) Goud per fyn-ons…

Plaasaanval in Ceres

Die VF Plus veroordeel die voorval waar ʼn plaasboer Maandag naby Ceres in die Koue Bokkeveld aangeval en ernstig beseer is ten sterkste en doen ʼn beroep op die polisie…

Boerderyvooruitsigte in Wes-Kaap benard

Die droogte in die Wes-Kaap is besig om sy tol te eis. Druiweprodusente in die Vredendal/Lutzville/Klawer omgewing het slegs ‘n 20% toewysing van kanaalwater ontvang weens die lae vlak van…

Eskom is nommer een

Die parlement moes hoor dat Eskom die eerste plek behaal het as dit kom by afwyking van voorgeskrewe regulasies vir aankope. Eskom het meer as R31 miljard onregmatig spandeer of…

Sjina staak invoer van vee en eiers

Die Sjinese Voedsel Veiligheidsgesag het alle invoer van hoender en eiers vanuit die Vrystaat gestaak weens die uitbraak van voelgriep in die Welkom gebied. Volgens berigte het die Eggbert plaas…

Wes-Kaap polisie “verloor” wapens

Meer as 70 vuurwapens is gedurende die laaste 20 maande gesteel vanuit polisiestasies in die Wes-Kaap. Van die sewentig wapens is slegs drie opgespoor wat beteken dat 67 polisiewapens nog…

Korrupsie en die ANC

In ‘n marknavorsing ondersoek het dit geblyk dat ANC lede bekommerd is oor die grootskaalse korrupsie in die regering. Verder blyk dit dat nepotisme net so groot probleem blyk te…

KSUT kampusse gesluit

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie is onbepaald gesluit weens voortslepende geweld. Intussen is vier studente geskors na tugverhore teen hulle. Universiteite van oor die land is tans besig om…

Kaders beskerm mekaar

Die ANC parlementslede beskou skielik die ondersoek na die Openbare Beskermer se bevoegdheid om haar pos te beklee, as ‘n heksejag teen haar. Waarnemers vind dit vreemd dat juis die…

AfD beskuldig Petry van diefstal

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) het die afgelope naweek beweer dat die voormalige voorsitter van die party, dr. Frauke Petry, data van die party se lede gesteel het voordat…

Skotte moet wag met onafhanklikheid

Skotland se eerste minister, Nicola Sturgeon, is deur haar kollegas versoek om nie nou die referendum vir onafhanklikheid te hou nie. Hulle het haar versoek om die stemdag uit te…

Spaanse kabinet hou dringende vergadering

Die Spaanse premier, Mariano Rajoy, het Woensdag ’n baie dringende vergadering belê van die ministersraad om te beraadslaag oor die volgende stappe wat geneem moet word nadat Katalonië se onafhanklikheid…

VSA: Brande vernietig honderde geboue

Hewige brande in die wynbou gebied van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het reeds meer as 2 000 geboue vernietig terwyl wingerde geheel en al vernietig is oor ’n wye gebied….

Wat nou premier Rajoy?

Alhoewel die Spaanse eerste minister, Mariano Rajoy, vroeër gesê het hy voer nie gesprek met die separatiste van Katalonië nie, is die bal weer aan sy kant nadat die president…

Honger Afrika vra jonger, beter boere

Afrika se groeiende bevolkingsaanwas bring mee dat die kontinent meer boere moet lewer wat nie net bekwaam is nie, maar ook veel jonger is as die huidige geslag. Daarbenewens is…