Daily Archives: October 11, 2017

Krugerdag herdenk

Krugerdag is gister herdenk by die Helde-akker in Pretoria. Die Krugergenootskap reël jaarliks dat familie, organisasies en individue kranse lê op die grafte van wyle pres. Paul Kruger, asook op…

RTIA-baas kry groot verhoging

Die uitvoerende hoof van die Padverkeersoortredingsagentskap (RTIA) gaan ‘n stewige verhoging van 96% kry! RTIA bestuur ook die omstrede Aarto-stelsel. In sy reaksie op dié nuus sê adv. Anton Alberts…

Eskom soek 19,9% verhoging

Die Kaapse Kamer van Handel het in ‘n verklaring gesê dat die 19,9% verhoging in die elektrisiteitstariewe teenproduktief sal wees. In die verklaring maak die Kamer beswaar dat verbruikers gestraf…

Kaapse spoorstelsel disintegreer

Die Kaapse Kamer van Handel en Nywerhied het gewaarsku dat die stad se voorstedelike treindienste op die punt staan om in duie te stort. Geweld en anargie het die afgelope…

Wes-Transvaal weer in chaos

Die plattelandse dorp Lichtenburg is weer eens in chaos gedompel na ‘n protesoptog waarin ‘n jeugdige van 15 jaar dood geskiet is. Na bewering het ‘n motoris op ‘n groep…

Rou riool in Palmietspruit

Duisende liter riool stroom daagliks weens ʼn onherstelde gebarste rioolpyp in die Palmietspruit by Klerksdorp in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, wat Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartbeesfontein insluit, sê Michal Groenewald, leier…

Onderwysdepartement skarrel rond

Soos voorheen berig en gewaarsku moet die Gauteng onderwysdepartement nou maatreëls in werking stel om handboeke en veral rekenaar tablette by leerlinge te kry voor die akademiese jaar ten einde…

SAPD soek Weermag hulp

Die minister van polisie Fikile Mbalula het die SA Weermag gevra om te help om misdaad in sentraal Transvaal en in die Wes-Kaap te bekamp. Bendegeweld in die Wes-Kaap het…

Transnet direkteure aangekla oor pensioene

Nuwe inligting oor maatskappye met Gupta-konneksies se stroping van Transnet-werkers se aftreefondse het daartoe gelei dat die VF Plus die trustees wat op die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) se raad…

Maan word halfwegstasie na Mars

“Binnekort stap daar weer ’n Amerikaner op die maan, nie om vlae te plant nie, maar om ’n halfweg in te rig na Mars”, het visepresident Mike Pence gesê tydens…

Kataloniërs maak hul keuse

Alle oë en ore was gisteraand gerig op die toespraak van die Kataloniese president, Carles Puigdemont in Barcelona waar hy aangedui het wat die pad vorentoe is vir die gebied….

Saoedi koop VSA missiel afweerstelsel

Die regering van Saoedi-Arabië het ingestem om die Russiese “Terminal High Altitude Area Defense” (THAAD) stelsel aan te koop teen die reuse bedrag van $15 miljard. Die gesofistikeerde missiel afweerstelsel…

Grootste klavier kry ’n tuiste

Wat waarskynlik die grootste klavier ter wêreld is, het in die Suid Eiland van Nieu-Seeland ’n tuiste gevind, maar die kolossale instrument, wat 5,7 meter lank is, moes met besondere…

Nederlandse kabinet bly broos

Die koalisieregering wat pas saamgestel is met vier politieke partye, is ’n brose samestelling wat op enige stadium die Nederlandse eerste minister tot ’n val kan bring. Premier Mark Rutte…

Noord-Korea steel militêre dokumente

Kapers in Noord-Korea het honderde dokumente gesteel wat deur die gesamentlike werk van Amerika en Suid-Korea gedoen is tydens hulle militêre oefeninge. Die kommunistiese kapers het talle dokumente bekom wat…