Daily Archives: October 10, 2017

Ekonomiese aanduiders : 7 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.75 ( R13.72) Rand / euro  R16.20 ( R16.10) Rand / Britse pond R18.11 ( R17.97) Brent Ruolieprys per vat $55.79 ( $55.62) Goud per fyn-ons…

VVK voorsitter tree uit

Mnr. Paul Kruger het uitgetree as voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), en een van die stigterslede, mnr. Tim van der Westhuizen, het ook sy uittrede aangekondig. In ‘n boodskap…

Groot skade deur hael

Groot dele van die Wes-Rand het enorme skade gekry nadat hael so groot soos tennisballe geval het tydens ‘n storm wat soos ‘n tornado gelyk het. Stormsterk winde het bome…

Transnet-pensioenarisse gaan betoog

Transnet-pensioenarisse gaan ‘n optog hou teen die ministers van finansies en openbare ondernemings. Die pensioenarisse eis onmiddellike verligting vir hul haglike finansiële situasie wat veroorsaak word deur die skrale Transnet-pensioen…

Kampusse van Kaap Skiereiland Universiteit gesluit

Meer as 33 000 studente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie se studies is onderbreek nadat die instelling se kampusse gesluit is weens studente geweld. Geen amptelike redes is…

Bendelede steek verdagte dood buite hof

Twee bendelede het helder oordag ‘n verdagte buite die Athlone hof met messe doodgesteek. Sekuriteitswagte en polisiebeamptes van die polisie stasie was te laat om die voorval te verhoed. Twee…

Polisiebeampte geskiet

‘n Senior polisiebeampte is in die Venda gebied doodgeskiet en sy staatsvoertuig is gesteel. Die polisie het by Venda Universiteit die verdagtes opgemerk en in ‘n jaagtog en skietgeveg  is…

Internasionale Filmspan beroof

‘n Internasionale filmspan is beroof van al hul toerusting by die Peers Grotte in Silvermine. Sanpark het geen verklaring uitgereik oor die insident nie maar in die lig van die…

Minister se vakansierit van R680 000

Minister van polisie, Fikile Mbalula, het in ‘n verklaring gesê dat daar nie belangebotsings was toe ‘n derdeparty sy Dubai vakansie gefinansier het nie. Mbalula was tydens die rit nog…

Macron waarsku EU teen nasionalisme

Die sosialistiese Franse president, Emmanuel Macron, het klaarblyklik paniekerig ’n waarskuwing tot die Europese Unie gerig om te waak teen nasionalisme. Macron sê die Europese Unie mag nie “terugkeer” na…

Spanje sleep Kataloniërs hof toe

Spanje se nasionale hof het begin om lede van die Kataloniese polisiediens te vervolg wat glo teenstand gebied het teen die gewelddadige optrede van die Spaanse polisie tydens die referendum…

Noord-Korea maak gereed vir langafstand missiel

Noord-Korea is van plan om ’n nuwe toets te doen met ’n langafstand interkontinentale missiel wat glo voldoende sal wees om Amerika te tref. Die ballistiese missiel sal getoets word…

Merkel moet koalisie vorm met teenstanders

Bondskanselier Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie (CDU) sal hierdie week begin onderhandel met die linkse Groen Party en die Vrye Demokrate Party (FDP) om ’n koalisie te vorm nadat…

Spanning in Spanje bereik hoogtepunt

Byna ’n miljoen mense het die afgelope naweek in Barcelona, die hoofstad van Katalonië hul steun bewys aan die Spaanse regering se standpunt van ’n onverdeelde Spaans staat. Dit blyk…

Belgiese boer kweek reuse pampoen

Die Belgiese boer, Mathias Willemijns het Europa se grootste pampoen gekweek vir 2017, wat ’n allemintige 1 008 kilogram geweeg het. Met die prestasie het hy die Europese Pampoen Kampioenskap…

Wêreld Nuusflitse – 10 Oktober

Duitsland Die onderhandelings om ’n koalisieregering te vorm, het sy eerste terugslag gekry toe die voorstel van die Merkel-regering verwerp is deur die Groenes oor die immigrasiebeleid om slegs 200…