Daily Archives: October 9, 2017

Op die volksakker – Volkere, grense en vryheid

Danksy die gebeure in Katalonië, die dramatiese beelde van die Spaanse owerhede se drakoniese geweld en EU goedkeuring van staatsgeweld, is volksvryheid nog eens aktueel in die internasionale nuus. Veral…

Ietsie saam met tee

Wat eet ons hierdie naweek saam met tee? Hier is ‘n ongewone “koek” en nogal met ‘n marmite en kaas bolaag. Probeer dit gerus, die koek se tekstuur lyk soos…

Waaierblom / Scaevola aemula plant / Fan flower

Hierdie mooi plant met sy waaieragtige blomme dra die pragtigste kleure blomme. Dit is ‘n jaarplant plant en dit blom sommer oorvloedig. Scaevola aemula is in die familie Goodenaceae. Dit…

Motorrubriek – Audi RS3 Quattro S Tronic

  Wanneer daar gekyk word na die werkverrigting syfers van die Audi RS3 Quattro, kom ‘n mens onder die indruk dat die Audi ingenieurs deeglike huiswerk gedoen het. Hierdie kompakte…

Goeie Afrikaans

Ag nee, Johan Wiesner. Ek verwys na jou muggiesiftery oor “enkele voorbeelde” wat Trots op Afrikaans gebruik het. Eerstens stem ek met sy woordgebruik saam omdat dit pas in die…

Ekonomiese aanduiders : 9 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.72 ( R13.68) Rand / euro  R16.10 ( R16.02) Rand / Britse pond R17.97  ( R17.90) Brent Ruolieprys per vat $55.62 ( $57.30) Goud per fyn-ons…

Krugerdag herdenk

More, 10 Oktober, is dit die herdenking van die geboortedag van Paul Kruger, in lewe president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). Sedert die ANC de bewind van FW de Klerk…

Motorfietse ry teen plaasmoorde

‘n Organisasie genaamd BRAFM (Bike Riders Against Farm Murders), het boere in Noord-Transvaal dankbaar gehad vir hulle openlike veldtog teen plaasmoorde. Die groep motorfietsryers het die naweek Noord-Transvaal deurkruis, nadat…

EFF intimideer boere

‘n Geval van ernstige intimidasie het die naweek op ‘n plaas in die Dendron omgewing plaasgevind. ‘n Bakkievrag mense in EFF klere en kleure het op ‘n plaas opgedaag en…

DA kry nuwe Wes-Kaap leier

Die DA in die Wes-Kaap het die naweek sy nuwe leier aangewys, maar die uitslag word betwis deur die verloorder en dreig om die party ernstig te verdeel. Soos verwag…

Plakkers juig oor gratis hoenders

Plakkers naby Protea Glen het gejuig toe ‘n vragmotor met lewendige kuikens omgeslaan het naby die kruising van Chris Haniweg met Impalaweg. Die vragmotor het lewendige kuikens vervoer, en die…

OB se pos in gevaar?

Die parlement gaan ‘n bespreking hou oor die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se bekwaamheid om aan te bly in haar pos. Sedert die OB ‘n jaar gelede aangestel is het…

ANC besig met “grondgryp”?

Volgens berigte weerhou die ANC regering die oordrag van meer as 1,4 miljoen hektaar se grond aan hul “regmatige eienaars”. Parlementêre navrae toon dat die ANC meer as R21 miljard…

Vertragingstaktiek by SAUK?

ANC-president Jacob Zuma en die minister van kommunikasie, Ayanda Dlodlo, word daarvan beskuldig dat hul die aanstelling van die nuwe SAUK raad vertraag in ‘n poging om hul eie kandidate…

Minister ‘n “tsotsi” genoem

Die Kamer van Mynwese het by monde van hul president ‘n aanval geloods op die minister van Minerale bronne, Mosebenzi Zwane, en hom beskuldig dat hy ‘n “tsotsi” is. Die…

Eskom kort stoele

Dit blyk asof Eskom se treurmare nie einde het nie. Stoele ter waarde van R100 miljoen moet aangekoop word vir kantore en besoekers. Die kragvoorsiener het aansoek gedoen by tesourie…

Tories verdeeld oor Theresa May leierskap

Te midde van hewige kritiek afkomstig van parlementariërs in die Konserwatiewe Party van Brittanje, bly Theresa May aan as die land se eerste minister. Een van die voormalige ministers in…

Spaanse regering wil paaiboelie speel

Die Spaanse regering speel nou sy grootste troefkaart deur die Kataloniese gebied te onderwerp aan ’n verkiesing met die hoop om daarmee ’n nuwe regering saamgestel te kry wat die…

Hof het Kataloniese parlement opgeskort

Die Spaanse Grondwethof in Madrid het die werksaamhede van die Kataloniese parlement opgeskort nadat die streek besluit het om af te skei van Spanje. Die president van Katalonië het in…

Nederland kry ’n nuwe kabinet

Na meer as 220 dae wat beskryf word as ’n patetiese gesukkel, gaan Nederland uiteindelik ’n grondwetlike stap neem en ’n nuwe kabinet saamstel – indien al die partye wat…

Stryders teen kernwapens ontvang Nobelprys

’n Klein en onbekende organisasie wat reeds etlike jare streef na die bereiking van ’n kernwapen vrye wêreld het die 2017 Nobelprys vir Vrede ontvang. Die klein organisasie met die…

Iran Kern-ooreenkoms in gedrang

  Die kernverdrag wat die Obama regering gesluit het met Iran, is weer in gedrang nadat president Donald Trump duidelik te kenne gegee het dat hy nie tevrede is daarmee…

Massaprotes skud Rusland

In meer as tagtig Russiese stede en groot dorpe het kiesers begin met optogte in strate om ontevredenheid te toon omdat die Russiese president, Vladimir Poetin, diskrimineer teen sy amptelike…

Nieu-Seeland verkiesing vereis koalisie

Die regerende Nasionale Party van Nieu-Seeland het talle setels afgestaan teen die Arbeidersparty wat voorheen gesukkel het om steun te kry, maar die gematigde party, die NZ Eerste hou nou…